28/06/2026
CHRISTA & LOTIE VAN WYK, KINDERS & KLEINKINDERS
Hierdie is 'n baie spesiale fotosessie.... mooiste gesin met soveel passie, liefde, deurnis en menswees. Julle is baie spesiaal.
Dankie vir die voorreg dat Kosmos Fotografie hierdie onthou jy vir ewig fotosessie vir jul kon doen. Ons sal dit vir baie lank koester.
Lize 082 830 7514
Edwin 079 242 2650