Tina Calitz Photography

Tina Calitz Photography We are a team of three photographers that's passionate about photography. We take photo's of all spe

Strauss Familiesessie  #2
19/02/2022

Strauss Familiesessie #2

The love of a family is life's greatest blessing.Strauss Familiesessie  #1
19/02/2022

The love of a family is life's greatest blessing.

Strauss Familiesessie #1

Die mooiste goed in die lewe is nie goeters nie. Dit is mense, plekke en herinneringe. Dit is gevoelens en oomblikke van...
15/06/2021

Die mooiste goed in die lewe is nie goeters nie. Dit is mense, plekke en herinneringe. Dit is gevoelens en oomblikke van lag en samesyn. Skrywer onbekend .

Ons het weer onlangs die Minnaars afgeneem en soos altyd was dit weer groot pret. Julle is so great saam!
18/05/2021

Ons het weer onlangs die Minnaars afgeneem en soos altyd was dit weer groot pret. Julle is so great saam!

'n Vinnige fotosessie ingewerk Saterdag... Dankie Willie en Tricia dat julle so lekker saamspeel.
18/05/2021

'n Vinnige fotosessie ingewerk Saterdag... Dankie Willie en Tricia dat julle so lekker saamspeel.

"You can count on me like one, two, threeI'll be thereAnd I know when I need it, I can count on you like four, three, tw...
18/05/2021

"You can count on me like one, two, three
I'll be there
And I know when I need it, I can count on you like four, three, two
And you'll be there"
Bruno Mars

Lekker gespeel saam met die Rademeyers by Ruimsig Botaniese Tuine. Die oulike James en Hannah is voorwaar topmodelle! Dankie julle! Weereens 'n plesier.

We can only learn to love by loving....
18/05/2021

We can only learn to love by loving....

En so begin Paul en Alma Smook se volgende hoofstuk saam. Dankie dat ons jul spesiale dag saam met julle kon deel.      ...
16/05/2021

En so begin Paul en Alma Smook se volgende hoofstuk saam. Dankie dat ons jul spesiale dag saam met julle kon deel.

Ons het Saterdag as 'n span by huisvriende troufoto's geneem. Dankie aan elke lid van die span. Al moet ek dit nou self ...
16/05/2021

Ons het Saterdag as 'n span by huisvriende troufoto's geneem. Dankie aan elke lid van die span. Al moet ek dit nou self sĂȘ...julle is super sterre.

Vandag het ek die kans gehad om die van der Net gesin op film vas te vang. Wynand, Annelise, Megan en Veronique- dit was...
13/02/2021

Vandag het ek die kans gehad om die van der Net gesin op film vas te vang. Wynand, Annelise, Megan en Veronique- dit was 'n voorreg! Ons maak weer so.

JM Lawrence 'It's not what you have in life, but who we have that matter."

Soos belowe. Nog 'n paar kiekies van die pragtige paartjie, Suzaan en Frans. By voorbaat baie geluk jul twee. So opgewon...
24/01/2021

Soos belowe.
Nog 'n paar kiekies van die pragtige paartjie, Suzaan en Frans. By voorbaat baie geluk jul twee. So opgewonde saam met julle vir die koms van Joshua. Suzaan Pieterse

Hou die spasie dop!Vandag Suzaan en Frans Pieterse se 'Maternity shoot' gedoen...Een van die dae is julle drie!
24/01/2021

Hou die spasie dop!

Vandag Suzaan en Frans Pieterse se 'Maternity shoot' gedoen...

Een van die dae is julle drie!

Address

7 Th Street
Johannesburg
2194

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tina Calitz Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category