Doring Fotografie

Doring Fotografie I am a part time Photographer situated in Kathu, Northern Cape.

Verlowings shoot | Suria Botma &  "Engagement marks the end of a whirlwind romance and the beginning of a eternal love s...
08/04/2024

Verlowings shoot | Suria Botma &

"Engagement marks the end of a whirlwind romance and the beginning of a eternal love story." - Rajeev Ranjan

Hierdie fotos lê al so lank en wag vir 'n post. Die dag was ongelooflik warm, maar die twee het dit nie vir 'n oomblik so laat lyk nie !!

Sue en Ludwick...ek is saam julle opgewonde vir julle groot dag en koeler dae!!!

Maternity shoot |  Visser &  Visser"There are places in the heart you don't even know exist until you love a child."  - ...
20/03/2024

Maternity shoot | Visser & Visser

"There are places in the heart you don't even know exist until you love a child." - Anne Lamott

Dress - Momshell Maternity
MUA - WV Make-up Artistry

Portrait shoot | Ek is baie opgewonde om hierdie mooi vrou met haar treffende oë met julle te deel! Die wat vir Rita ken...
13/03/2024

Portrait shoot |

Ek is baie opgewonde om hierdie mooi vrou met haar treffende oë met julle te deel! Die wat vir Rita ken, sal weet, sy is nie net 'n beeldskone vrou van buite nie, maar het ook een van die mees egste harte wat ek al ooit in my lewe teë gekom het!!

Rok: Momshell Maternity (gaan loer gerus na hulle mooi verskeidenheid rokke! )

Vriendinne shoot |  &  Hierdie twee was soveel pret!!"Be around people that are good for your soul."
12/03/2024

Vriendinne shoot | &

Hierdie twee was soveel pret!!

"Be around people that are good for your soul."

Ek is al so lank stil die afgelope tyd en hier is die rede hoekom! Dis harde werk om kinders groot te maak terwyl jy bes...
09/03/2024

Ek is al so lank stil die afgelope tyd en hier is die rede hoekom! Dis harde werk om kinders groot te maak terwyl jy besig is om een te groei!

Dankie vir alle navrae die afgelope paar maande, na ons uitgevind het ons verwag, het ons besluit ek gaan dit rustiger vat en vir Doring Fotografie eers bietjie neersit.

Ek wil die tyd saam my man en kinders geniet, maar sal defnetief weer vir Doring Fotografie optel, sodra ons almal voel ons is weer op n gemaklike plek/ tyd.

Dankie vir al die ondersteuning ook deurentyd!

Intussen sal ek n paar shoots post wat ek nooit geplaas het nie en selfs n paar "in die oomblik" fotos deel!

Baie dankie weereens vir elkeen van julle
🤗💙📷

Portrait shoot | Baba Emilia ♡  &  "Her little hands stole my heart, her little feet ran away with it" - Anonymous
12/12/2023

Portrait shoot | Baba Emilia ♡ &

"Her little hands stole my heart, her little feet ran away with it" - Anonymous

Couple shoot |  & Daar is iets so lekker aan verlief wees! Julle tweetjies is mooi saam! ♡♡♡Anli Kraucamp
29/11/2023

Couple shoot | &

Daar is iets so lekker aan verlief wees! Julle tweetjies is mooi saam! ♡♡♡

Anli Kraucamp

Friendship shoot |  & Vriendskap is God se manier om ons te bederf ♡♡♡Anli Kraucamp
24/11/2023

Friendship shoot | &

Vriendskap is God se manier om ons te bederf ♡♡♡

Anli Kraucamp

Couple shoot | Martie Venter & "Op ONS.Op liefde in oorvloed.en liefde in tyewat liefde onmoontlik voel"- Lindie van Gas...
23/11/2023

Couple shoot | Martie Venter &

"Op ONS.
Op liefde in oorvloed.
en liefde in tye
wat liefde onmoontlik voel"
- Lindie van Gass

Couple shoot | Willie en Michelle MaraisDis altyd lekker om verskillende paartjies voor die lens tekan hê, elkeen se per...
21/11/2023

Couple shoot | Willie en Michelle Marais

Dis altyd lekker om verskillende paartjies voor die lens tekan hê, elkeen se persoonlikhede te sien en hulle prentjie tesien saam kom♡

Portrait | Nog van die mooie Nieuwoudt gesin! Ouma Delphine meen daar is net twee Delphines in die wêreld, so hier is ha...
19/11/2023

Portrait |

Nog van die mooie Nieuwoudt gesin! Ouma Delphine meen daar is net twee Delphines in die wêreld, so hier is haar kleinkind, Delphine die tweede!

Address

Kathu

Telephone

+27724216115

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doring Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Doring Fotografie:

Share

Category