02/11/2022
Soulmate | A person with whom you have an immediate connection the moment you meet - a connection so strong that you are drawn to them in a way you have never experienced before. As this connection develops over time, you experience a love so deep, strong and complex, that you begin to doubt that you have ever truly loved anyone prior.
Ek kan nie aan ‘n meer gepaste aanhaling d**k om julle twee te beskryf nie. Julle het ‘n “instant connection” gehad en ek het die voorreg gehad om te sien in wat hierdie konneksie ontaard het. Julle is die mooiste sielsgenote en dit was só lekker om julle verlowings-kiekies te neem.