AvJ Photography Mossel Bay

AvJ Photography Mossel Bay I am a professional Photographer. I love to capture life's most precious moments.

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Driekie Van Zyl, Geraldine Frances Pockpas
27/02/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Driekie Van Zyl, Geraldine Frances Pockpas

Moenie wag nie, kom neem pragtige couple fotos.Skakel Annelize by 072 341 5540
26/02/2026

Moenie wag nie, kom neem pragtige couple fotos.
Skakel Annelize by 072 341 5540

Spending quality time with your family is one of the best experiences to enjoy. Why not book a photoshoot with me, so yo...
25/02/2026

Spending quality time with your family is one of the best experiences to enjoy. Why not book a photoshoot with me, so you can capture those memories for years to come.

Kom bederf jouself met heerlike fotosessie net vir jouself.  Skakel Annelize by 072 341 5540 om jou afspraak te maak.
15/02/2026

Kom bederf jouself met heerlike fotosessie net vir jouself.
Skakel Annelize by 072 341 5540 om jou afspraak te maak.

Veronique se swangerskapsessie op die strand.  Met ons wisselvallige weer het ons gewonder of ons met sessie sou kon voo...
13/02/2026

Veronique se swangerskapsessie op die strand. Met ons wisselvallige weer het ons gewonder of ons met sessie sou kon voortgaan. Dankie dat julle bereid was om te waag en toe kry ons 'n pragtige aand.
Skakel Annelize by 072 341 5540 as jy ook jou swangerskap memories wil vaslê in pragtige fotos

Heerlike strand fotosessie van Heila-hulle.
11/02/2026

Heerlike strand fotosessie van Heila-hulle.

Heila, dit was vir my so lekker om julle klomp daaruit Bloemfontein uit te leer ken. Julle was soveel pret.Dankie ook vi...
11/02/2026

Heila, dit was vir my so lekker om julle klomp daaruit Bloemfontein uit te leer ken. Julle was soveel pret.
Dankie ook vir my mooi review wat julle gegee het. Ek waardeer dit baie.

Na die feesseisoen het ek spesiale offer vir volgende 2 maande, neem nou jou fotos en betaal eers einde van die maand. E...
08/02/2026

Na die feesseisoen het ek spesiale offer vir volgende 2 maande, neem nou jou fotos en betaal eers einde van die maand.

Ek is so opgewonde om in die volgende paar dae aan die komende sessies te werk, nuwe tegnieke toe te pas en aan te hou groei, ontwikkel en innovering nastreef, sodat ek altyd die beste moontlike diens aan julle kan lewer.

Baie dankie uit die diepte van my hart aan elkeen wat my kies. Ek is ongelooflik dankbaar en sien daarna uit om voort te gaan om saam met julle te werk en vir julle die heel beste van myself te gee. Baie dankie. ✨🤍

Nog een van Desember se heerlike strand fotosessies.  Kontak Annelize by 072 341 5540 om jou afspraak te maak
03/02/2026

Nog een van Desember se heerlike strand fotosessies. Kontak Annelize by 072 341 5540 om jou afspraak te maak

AANDAG NUWE MAMMAS👋✨5-10 Week oue baba-sessies, is my geheime wapen. Hierdie tydsberekening los baie struwelinge op waar...
20/01/2026

AANDAG NUWE MAMMAS👋✨

5-10 Week oue baba-sessies, is my geheime wapen. Hierdie tydsberekening los baie struwelinge op waaroor nuwe Mammas nie praat nie

* Jy is meer uitgerus en sal werklik goed voel om in fotos te wees.
* Jy het al bietjie herstel en daars geen druk om die huis binne 10 dae te verlaat nie
* Geen "Hou baba wakker" stres nie - baba kan gevoed en vars geslaap kom.
* Regte oogkontak en uitdrukkings ( nie net slaperige poses nie)
* Boeties en sussies is aangepas - dit lei tot mooier, meer natuurlike gesinsfotos.

So as jy bietjie gesloer het met jou New born shoot, of nie lus was nie. Lewer net kommentaar in die comments: 5-10 WEKE en ek stuur vir jou die besonderhede

Big thanks to Talitha Kumi for all your support. Congrats for being a top fan.
20/01/2026

Big thanks to Talitha Kumi for all your support. Congrats for being a top fan.

Address

Klein-Brakrivier

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Telephone

+27723415540

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AvJ Photography Mossel Bay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AvJ Photography Mossel Bay:

Share

Category