13/10/2025
✨ Matriekafskeid Hoogtepunt – Dylan & Abbi ✨
Wat ’n voorreg om hierdie spesiale oomblik vas te vang! Dylan en Abbi het met styl en selfvertroue hulle Matriekafskeid binnegestap - ’n aand vol g***s, glimlagte en mooi herinneringe. 🌟📸
Baie sterkte aan julle albei met die eindeksamens wat voorlê. Mag dit die begin wees van ’n opwindende nuwe hoofstuk! 🍀🎓
***senstyl