03/06/2026
"Ek voel nie meer soos myself nie..."
Dis wat sy geskryf het toe sy 'n sessie by my geboek het.
Jy raak verlore in jou verantwoordelikhede en lewensrolle, dan word jy wakker een dag en kyk in die spiëel en herken jouself nie meer nie.
Wat 'n voorreg om hierdie 'Vind jouself' sessie saam haar te kon doen, en haar weer te herhinner aan hoe mooi God haar gemaak het. Wanneer sy na die foto's kyk, sien sy iemand wie sy so bietjie vergeet het.
Dankie Laraine, dat ek so lekker dag saam jou kon gehad het! Laat jou lig skyn en mag hierdie foto's jou herhinner hoe BEAUTIFUL jy is.
P.s You've got permission to shine and put yourself first!
Make-up en hare en fotografie : Nerine Bleeker Dandily Studio