12/12/2019
Kompetisie tyd!!
Opsoek na n oulike dogtertjie Kers geskenkies?! 🦄
Wen die hele Unicorn reeks, dis reg, al 7 item's in die foto.
1. LIKE die Sarah-Rose page 👍
2. ♥ Die post
3. Share die post
4. Tag 3 dogtertjie mammas / oumas / tannies. 👧 👧🏻👧🏼
Wenner word 16 Desember 2019 aangekondig.
Hoe meer kere jy share & vriendinne tag, hoe groter jou kans om te wen. 💕