24/08/2026
📸✨ *BALIE & WYLBACH PHOTOGRAPHY x SAAI KAROO LANDBOU FEES 2026 ✨📸
Laingsburg, ons is trots om die *Mej. Saai Karoo & Talent Kompetisie* te support! 👑🎤
Ons soek die volgende gesigte van die Karoo! Ken jy iemand?
👑 MEJ. SAAI KAROO - 30 Okt 18:30
• Dames 15-25 jaar
• Hoof Arena
• Dis jou tyd om te skyn!
🎤 TALENT KOMPETISIE - 31 Okt 11:00
• Enige ouderdom, enige talent!
• Sing, dans, gedig, instrument - alles welkom!
🎁 VAN ONS AF: Elke finalis kry 'n professionele foto sessie afslag van ons af!
Inskrywings sluit 15 Sept - Moenie wag nie!
📞 Niel: 071 809 5553 / Fillincia: 084 039 2291
Tag iemand wat MOET deelneem! 👇
>