Magical Photo Memories

Magical Photo Memories Professional Photographer

My liefste klein Elani …Vandag moet ek die heel moeilikste ding in my lewe doen.Aardse afskeid neem van die dierbaarste ...
23/06/2023

My liefste klein Elani …

Vandag moet ek die heel moeilikste ding in my lewe doen.
Aardse afskeid neem van die dierbaarste klein mensie wat my eendag Ouma sou kon noem.

Woorde ontbreek want emosies is net te veel. Ek hoor hoe mense sè tyd maak dit beter maar ek weet dat geen tyd ooit genoeg sal wees om die flenters van my stukkende hart weer heel te maak nie.

Vir vandag sit ons al die asse en waarom en hoekoms opsy sodat ons jou lewe kan vier.

[amper] 4 maande
waarin ons in verwondering gestaan oor hoe perfek jy is
16 weke
waarin ons elke dag vir jou vertel het hoe mooi jy is
117 dae
Waarin ons elke minuut vir jou gelewe het
2808 ure
Waarin ons nie kon ophou om vir jou te kyk nie, na jou stemmetjie te luister nie
168480 minute
Waarin ons jou so liefdehad het

Tyd sou net nooit genoeg gewees het vir almal se liefde nie. Jy het so ontsettend baie mense aangeraak.

Jy bly vir altyd die heel spesiaalste dogtertjie-baba wat ek ooit geken het.

My liefde vir jou is oneindig.

Inner beauty ...
20/08/2021

Inner beauty ...

Sophia & Gerhard 29.09.2018
03/11/2018

Sophia & Gerhard 29.09.2018

Julina & Joshua Valentyn 14.02.2018
14/02/2018

Julina & Joshua Valentyn 14.02.2018

21/01/2018
21/01/2018
Julina & Crossfire (19.11.2017) ...
19/11/2017

Julina & Crossfire (19.11.2017) ...

Chene & Frikkie Verlowing 2 Julie 2017
22/07/2017

Chene & Frikkie Verlowing 2 Julie 2017

03/06/2017
14/02/2017
25/01/2017

Address

Malmesbury
7300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Magical Photo Memories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Magical Photo Memories:

Share

Category