Janke Steenberg's Photography

Janke Steenberg's Photography Ek't my diploma in professionele fotografie verwerf deur 'n Internasionale Instituut,The Photography Institute

Supermaan
15/11/2016

Supermaan

BUY 1, GET ONE   FREE!!!Canvases beskikbaar in verskeie groottes.Bestel enige grootte canvas by my en kry n tweede canva...
22/06/2016

BUY 1, GET ONE FREE!!!

Canvases beskikbaar in verskeie groottes.

Bestel enige grootte canvas by my en kry n tweede canvas (ander foto) van dieselfde grootte GRATIS!!

Persone kan eie fotos gee, maar indien ek self die foto neem/geneem het, ontvang jy nog 10% af op die canvas.

Foto’s van Rhenosterberg en ander natuurtonele in die Karoo ook beskikbaar.

Geldig tot 30 Junie

Matrieks onthou om vroegtydig jou photoshoot te bespreek! studio of buitelig fotosessies is van vanjaar af beskikbaar,on...
03/06/2016

Matrieks onthou om vroegtydig jou photoshoot te bespreek! studio of buitelig fotosessies is van vanjaar af beskikbaar,onthou ek kan net n sekere hoeveelheid mense help*bespreek nou om teleurstelling te voorkom,
076 867 3349

25/02/2016

Canvases beskikbaar,Goeie Kwaliteit,Inbox my vir pryse

25/02/2016
17/10/2015
17/10/2015
17/10/2015
09/09/2015
09/09/2015
09/09/2015
Sowat 40km buite Middelburg gelee en daar het die aangename verrassing vir my gewag! Die zebras was so 5m van my af*
28/07/2015

Sowat 40km buite Middelburg gelee en daar het die aangename verrassing vir my gewag! Die zebras was so 5m van my af*

Address

Stockenstroomstraat 34
Middelburg
6740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Janke Steenberg's Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category