Isandri Fotografie

Isandri Fotografie Isandri fotografie - Vir studio asook "buitelug" fotos. Familie fotos, kleuters, newborn, maternity.

08/11/2013

Opening Special!!!!!

Boek nou om teleurstelling te voorkom! Kersfees/familie,maternity,newborn fotosessie vir jou familie - vir slegs R350 !!! Dit sluit in 10 - 15 foto edits op cd....

Kontak my gerus om jou sessie te boek... 082 495 0643 ( Kan Whats app ook)

06/11/2013

Gekombineerde skool hendrina , matrieks 2003 , 10 jaar reunie

Gekombineerde skool hendrina , matrieks 2003 , 10 jaar reunie
06/11/2013

Gekombineerde skool hendrina , matrieks 2003 , 10 jaar reunie

26/08/2013
26/08/2013
20/08/2013
19/08/2013
07/08/2013

Dankie aan al die mammas wat tyd gevat het om hul pragtige kiddies in te skryf vir die kompetisie.... dit was 'n moeilike besluit vir die beoordeelaars en die punte was baie naby..... Jul almal se kiddies is pragtig....

1ste plek - Mianique Smith
2de plek - Anya Groenewald
3 de Plek - Nathan Louwrens
Meeste likes - Mikhe le Grange

Baie geluk julle!

07/08/2013

So die wenners is.........

Address

Middelburg
1050

Telephone

082 495 0643

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Isandri Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category