15/01/2015
Dames - 50 Shade of Grey (die fliek) is hier, Valentine is om die draai...waarom nog wonder oor 'n perfekte geskenk vir die man in jou lewe?
Kies jou 'shade' en bespreek jou foto sessie.
Verskeie pakette beskikbaar!
Marietjie Britz 079 450 2336