SiMy Photography

SiMy Photography Lifestyle and Wedding Photographer established in 2014, located in Middelburg, Mpumalanga.

03/07/2025

CLOSED FOR BUSINESS UNTIL FURTHER NOTICE 🔴
Dear Photography Clients,
I have decided to pursue another career that requires all my attention for the foreseeable future. Therefore I'm not taking any bookings until further notice.

Thank you for all your love and support over the years. It's been my honor to be part of your stories ❤️

Until we shoot again 😉
- Simy

Sneak Peek: Janet & Tinus Maternity Shoot 🖤Wat 'n ongelooflike voorreg om deel te kan wees van hierdie groot hoofstuk in...
13/06/2024

Sneak Peek: Janet & Tinus Maternity Shoot 🖤
Wat 'n ongelooflike voorreg om deel te kan wees van hierdie groot hoofstuk in julle lewens. Ons kan nie wag om vir klein baba MJ te ontmoet nie!

Julle gaan wonderlike ouers wees 🥰

Van Brakel Bruilof | 23 March 2024 💍Seandé en Leander, julle dag was net magical! Ons is so geëerd om te kon deel wees v...
14/04/2024

Van Brakel Bruilof | 23 March 2024 💍
Seandé en Leander, julle dag was net magical! Ons is so geëerd om te kon deel wees van julle ongelooflike spesiale dag. Julle het pragtig gelyk, en die venue was net amazing 😍

Venue: Fountain Of Blessing

Ruan & Ronel | Beach Engagement Shoot 💍This weekend we not only got to experience a magical underwater proposal, but end...
03/04/2024

Ruan & Ronel | Beach Engagement Shoot 💍
This weekend we not only got to experience a magical underwater proposal, but ended off the weekend on the perfect note with this gorgeous beach engagement shoot.

Congratulations on your engagement Ruan & Ronel. You are a gorgeous couple, and we can't wait to see your love flourish 😍

Seande & Leander | Engagement Shoot 💍Venue: The Corn and Cob Hierdie pragtige paartjie trou amper! 😍Ons kan nie wag om j...
07/03/2024

Seande & Leander | Engagement Shoot 💍
Venue: The Corn and Cob

Hierdie pragtige paartjie trou amper! 😍
Ons kan nie wag om julle groot dag saam met julle te spandeer nie!

Ruchelle, Jaco en Janru 🥰Wat 'n voorreg om weer hierdie pragtige gesin af te neem! Julle liefde vir mekaar is iets ongel...
16/02/2024

Ruchelle, Jaco en Janru 🥰
Wat 'n voorreg om weer hierdie pragtige gesin af te neem! Julle liefde vir mekaar is iets ongeloofliks om te beleef ❤️

Baie dankie dat julle my elke keer kies om julle storie te vertel 😁

Lee & Adriaan | Maternity Photoshoot 🌹Wow! Lee, jy is beeldskoon van binne en buite! Ek weet sommer julle gaan die beste...
17/01/2024

Lee & Adriaan | Maternity Photoshoot 🌹
Wow! Lee, jy is beeldskoon van binne en buite! Ek weet sommer julle gaan die beste ouers ooit wees.
Baie geluk 🙌

Dress: Nicky's Closet - Make Up, Make Over & Dress Studio

Du Preez Family | Christmas🎄🎁Dit is altyd vir my so ongelooflik lekker om julle af te neem. Baie dankie dat ek kan deel ...
26/12/2023

Du Preez Family | Christmas🎄🎁
Dit is altyd vir my so ongelooflik lekker om julle af te neem. Baie dankie dat ek kan deel wees van al julle spesiale oomblikke 🥰

Marlie Du Preez

🌸 Lee Babyshower | 2 December 🌸So baie liefde in een dag! Dankie dat ek kon deel wees van hierdie spesiale hoofstuk in j...
14/12/2023

🌸 Lee Babyshower | 2 December 🌸
So baie liefde in een dag! Dankie dat ek kon deel wees van hierdie spesiale hoofstuk in jou lewe, Lee. Jy is pragtig, en ek kan sien jy is omkring deur mense wat jou onmenslik lief het!

Lienkie, Armand & Anika 🖤Ek is so ongelooflik geseënd met julle! Dankie dat ek kan deel wees van elke groot hoofstuk in ...
12/12/2023

Lienkie, Armand & Anika 🖤
Ek is so ongelooflik geseënd met julle! Dankie dat ek kan deel wees van elke groot hoofstuk in julle lewens asook die kort verhale tussen in. Julle is 'n pragtige gesin, en ek is bevooreg met julle as my kliënte 🥰

Gené Loots - Matric Farewell Sneak Peek 🔥Venue: Alveston Manor
20/11/2023

Gené Loots - Matric Farewell Sneak Peek 🔥
Venue: Alveston Manor

"She's the type of flower that can still grow after a forest fire" 🌻Our gorgeous Model: Sharen Freeme Dress & Make Up: N...
18/11/2023

"She's the type of flower that can still grow after a forest fire" 🌻
Our gorgeous Model: Sharen Freeme
Dress & Make Up: Nicky's Closet - Make Up, Make Over & Dress Studio
Hair: The Traveling Hairdresser

Address

Aerorand
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27714013004

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SiMy Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SiMy Photography:

Share

Category