Tersia Anne Fotografie

Tersia Anne Fotografie 📸 “Ek vertel stories met lig.”
Elke foto is vir my meer as net ’n beeld — dit is ’n gevoel, ’n asem, ’n herinnering wat vasgevang word in tyd.

Ek soek die stilte tussen die woorde, die lag wat onverwags uitbreek, die liefde wat sonder woorde praat

🎉THANK YOU              DANKIE!!! I earned the emerging talent badge this week, recognizing me for creating engaging con...
09/09/2026

🎉THANK YOU
DANKIE!!!

I earned the emerging talent badge this week, recognizing me for creating engaging content that sparks an interest among my fans!

MilanoEen klein seuntjie, een jaar se geluk,met laggies wat harte aanmekaar ruk.Klein handjies, blink ogies, ’n wêreld s...
30/08/2026

Milano
Een klein seuntjie, een jaar se geluk,
met laggies wat harte aanmekaar ruk.
Klein handjies, blink ogies, ’n wêreld so groot,
jy bring elke dag liefde en vreugde aan boord.
Mag jou treetjies vorentoe altyd vrolik wees,
vol avontuur, liefde en mooi dinge om te vier.

’n Tweede kans, ’n nuwe begin,met drome wat weer wakker glimlag binne-in...Met liefde wat sag die pad verlig,en omgee wa...
30/08/2026

’n Tweede kans, ’n nuwe begin,
met drome wat weer wakker glimlag binne-in...
Met liefde wat sag die pad verlig,
en omgee wat swaar dae lig.
Mag elke môre mooier wees as gister,
en elke droom ’n bietjie nader.....
Want soms gee die lewe ons weer ’n kans—
om lief te hê, te lag en vorentoe te dans

In die bosveld se sagte goue lig...weerklink klein laggies soos voëls in vlug.Klein kinderlyfie hardloop vry, waar liefd...
21/07/2026

In die bosveld se sagte goue lig...
weerklink klein laggies soos voëls in vlug.
Klein kinderlyfie hardloop vry,
waar liefde stil in elke oomblik bly.

Tussen stofpaaie en drome sonder end...
Want waar harte liefhet en die natuur omvou,..
groei die mooiste herinneringe ...
Vir altyd getrou.

Kleinood Gasteplaas Modimolle

In jou oë het ek my huis gevind...’n liefde sag, maar sterk soos wind...Ons stap nou saam ’n nuwe pad,met drome helder, ...
17/05/2026

In jou oë het ek my huis gevind...
’n liefde sag, maar sterk soos wind...

Ons stap nou saam ’n nuwe pad,
met drome helder, hand aan hand...

’n Huwelik vol van lag en trou,
van môres wat ons saam gaan bou...
Deur elke seisoen,!
Deur elke uur....

Vir altyd jy, vir altyd ek!
’n Liefde wat geen tyd kan breek.

17/05/2026
Liewe ouers/matrikulante,Kan ek asb vir julle goeie raad gee? Moenie jou matriekafskeidfoto's op die dag van jou matriek...
29/03/2026

Liewe ouers/matrikulante,

Kan ek asb vir julle goeie raad gee? Moenie jou matriekafskeidfoto's op die dag van jou matriekafskeid neem nie, neem dit 'n week vroeër.

HOEKOM?

- Ons kan in die mooiste lig van die dag neem (genoem "golden hour"), wat gewoonlik presies is wanneer die matrikulate by die saal moet wees. So dan het ons soveel meer beheer en rustigheid! Ek wil huil elke keer as my kliënt moet ry en daai mooi goue lig begin skyn!!
- Hoe mooier die lig, hoe mooier die foto's, FEIT!
- Jy kan op 'n mooi venue neem ipv iewers in 'n veldjie waar daar 10 teen 1 vyf ander fotograwe ook gaan neem!
- Produksietyd is 4 weke, so dan kry jy jou foto's 3 weke na jou matriekafskeid ipv 4 weke :)

As jy die sentiment van die actual dag soek, laat iemand in jou gesin/familie vir jou foto's neem. Deesdae se foonkameras is AMAZING! Daai gaan jy na kyk op jou foon en memories onthou. Die wat ek (of jou fotograaf) neem, gaan jy teen jou muur sit.

Maak dit sin? Ek hoop so!

En onthou ons kan dit reël op diexdag wat jy gaan vir jou hare en grimeer proewe. Dan iscdaar nie ekstra kostes betrokke nie.

Liefde!

Address

Modimolle

Telephone

+27829079215

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tersia Anne Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tersia Anne Fotografie:

Shortcuts

Share

Category