27/07/2026
Vir die van julle wat wonder wat doen CameraDan in die week, ek is n rekenaar programmeerder.
Ek wonder altyd wanneer ons rondry en die verskillende Kaap nommer plate sien, waar is CEG or waar is CFG, toe besluit ek om gou n webpage te maak om my lewe makliker te maak.
As jy ook dieselfde probleem het, hier is die link.
https://www.cameradan.co.za/nrplates