Stagespeare

Stagespeare Fotografie, Videografie, Acting Coach

Soek jy dalk 'n nuwe logo vir jou besigheid? Of dalk net hulp met enige graphic designing vir uitnodigings, presentation...
03/03/2022

Soek jy dalk 'n nuwe logo vir jou besigheid? Of dalk net hulp met enige graphic designing vir uitnodigings, presentations, sosiale media, bemarking ens....vir Maart en April slegs R400 per logo of designing elemente. Kontak my gerus en ek help met liefde.

Liesl Kotze

Dankie aan Foxy Baby wat my vertrou het met hulle designs. Gaan gee hulle gerus 'n follow op sosiale media. Hulle produk...
22/01/2022

Dankie aan Foxy Baby wat my vertrou het met hulle designs. Gaan gee hulle gerus 'n follow op sosiale media. Hulle produkte is so mooi.

Baie dankie aan RS Photography dat julle my vertrou het met julle logo se ontwerp 📸
13/01/2022

Baie dankie aan RS Photography dat julle my vertrou het met julle logo se ontwerp 📸

13/01/2022

Soek jy dalk 'n nuwe logo vir jou besigheid? Of dalk net hulp met enige graphic designing vir uitnodigings, presentations, sosiale media, bemarking ens....vir Januarie en Februarie slegs R300 per logo of designing elemente. Kontak my gerus en ek help met liefde.

Liesl Kotze
0833604839

12/01/2022

Soek jy dalk 'n nuwe logo vir jou besigheid? Of dalk net hulp met enige graphic designing vir uitnodigings, presentations, sosiale media, bemarking ens.... Kontak my gerus en ek help met liefde.

Liesl Kotze
0833604839

Kom ons vier die nuwe jaar met nuwe foto's 📸 Ek skop die jaar af met 'n lekker special: slegs R500 per sessie📸 Familie s...
05/01/2022

Kom ons vier die nuwe jaar met nuwe foto's 📸 Ek skop die jaar af met 'n lekker special: slegs R500 per sessie
📸 Familie shoot
📸 Maternity shoot
📸 Romantiese paartjie shoot

Let wel, ek kan net op naweke shoot.

Kontak my gerus vir meer inligting of om te bespreek.

Liesl
0833604839

Onthou om te bespreek vir jou matriekafskeid foto's. Ek maak ook 'n hoogtepunt video vir al die magical oomblikke van di...
11/08/2021

Onthou om te bespreek vir jou matriekafskeid foto's. Ek maak ook 'n hoogtepunt video vir al die magical oomblikke van die groot dag.
Kontak my gerus vir meer info
Liesl 0833604839

30/06/2021

Wat 'n spesiale en wonderlike voorreg was dit nie om Badseloop Jeugkampterrein se beauty te kon vasvang. God is werklik daar teenwoordig en ek sal enige iemand aanraai om in die choas van hierdie tydperk net daar te gaan stil word en net by God te wees.

Lewe vir vandag 🎭
19/03/2021

Lewe vir vandag 🎭

DRAMAKLASSE 🎭Registreer voor of op 1 April 2021 by 0833604839
07/03/2021

DRAMAKLASSE 🎭
Registreer voor of op 1 April 2021 by 0833604839

Address

Naboomspruit
0560

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833604839

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stagespeare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stagespeare:

Share