KLEINE.FEiN photography

KLEINE.FEiN photography Delicate moments, refined photography! 📷
Sharp focus | Dreamy light | Timeless beauty.

Die wag is amper verby… 🤍
08/07/2026

Die wag is amper verby… 🤍

🎓 MATRIEKAFSKEID 2026 🤍Hierdie seisoen gebeur net een keer.Van die opgewondenheid van die voorbereiding, tot die lag saa...
17/06/2026

🎓 MATRIEKAFSKEID 2026 🤍

Hierdie seisoen gebeur net een keer.

Van die opgewondenheid van die voorbereiding, tot die lag saam met vriende, die spesiale uitrusting en die groot aand waarna daar al maande uitgesien word, elke oomblik verdien om onthou te word. ✨

Of jy nou foto’s saam met jou metgesel, vriendegroep of familie wil neem, daar is ’n pakket wat by jou pas.

Die meeste fotosessies vind plaas(meisies met proefhare- en grimering afsprake) voor die dag van die Matriekafskeid, sodat ons die mooiste natuurlike lig kan benut en herinneringe kan vasvang wat ’n leeftyd sal hou. 📸

📍 Naboomspruit en omgewing
📞 078 026 6500
📧 [email protected]

’n Prentjie van God se trou, die warmte van familie en die kosbare geskenk van ’n klein lewe wat met liefde, geloof en g...
16/06/2026

’n Prentjie van God se trou, die warmte van familie en die kosbare geskenk van ’n klein lewe wat met liefde, geloof en genade omvou word. 🤍

A love this soft deserves to be remembered forever.Golden light, quiet moments, and the sweetest little chapter waiting ...
07/05/2026

A love this soft deserves to be remembered forever.
Golden light, quiet moments, and the sweetest little chapter waiting to begin. 🌸

Just a little longer until we meet Baby Kara. 🩷

Jy gaan nooit spyt wees oor fotos saam jou geliefdes nie… net oor die fotos wat nooit geneem is nie.Kom skep sagte, tydl...
07/05/2026

Jy gaan nooit spyt wees oor fotos saam jou geliefdes nie… net oor die fotos wat nooit geneem is nie.

Kom skep sagte, tydlose herinneringe saam jou kinders, kleinkinders of die mense wat die meeste beteken. Of bederf jouself sommer net met ’n paar mooi fotos van jouself ook. ✨

Slegs R750 per sessie vir ’n beperkte tyd.
Bespreek en betaal voor 10 Mei 2026 om die spesiale promosieprys te verseker, jou fotosessie kan enige tyd gedurende 2026 plaasvind. 🤍

Every beautiful season passes quicker than we think. ✨She is the reason I know how fast these little phases go by.Hold o...
03/03/2026

Every beautiful season passes quicker than we think. ✨

She is the reason I know how fast these little phases go by.

Hold onto the moments.
Capture them while you can. 🤍
fein_photography

Bookings:
Email: [email protected]
WhatsApp: 0780266500



Elke kosbare fase gaan vinniger verby as wat ons d**k. ✨

Sy is die rede hoekom ek weet hoe vinnig hierdie klein oomblikke verbygaan.

Hou vas aan die oomblikke.
Vang dit vas terwyl jy kan. 🤍
fein_photography

Besprekings:
E-pos: [email protected]
WhatsApp: 0780266500

Every great story begins with a quiet moment.✨fein_photography, timeless photography of your most beautiful moments.Book...
31/12/2025

Every great story begins with a quiet moment.✨
fein_photography, timeless photography of your most beautiful moments.

Bookings now open for 2026!
Email: [email protected]
WhatsApp: 0780266500

-

Elke groot storie begin met ’n stil oomblik.✨
fein_photography, tydlose fotografie van jou mooiste oomblikke.

Besprekings nou oop vir 2026!
E-pos: [email protected]
WhatsApp: 0780266500

Welcome to KLEINE.FEiN Photography ✨a space where moments are captured with delicate, refined artistry.Photography has a...
30/12/2025

Welcome to KLEINE.FEiN Photography ✨
a space where moments are captured with delicate, refined artistry.

Photography has always been a passion…
and today I get to share it professionally.🤍

I’m Lou-Mari Senekal,
proud owner and creative heart behind KLEINE.FEiN Photography.📸

Address

Naboomspruit

Telephone

+27780266500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KLEINE.FEiN photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KLEINE.FEiN photography:

Shortcuts

Share

Category