04/04/2019
Aan al die mense op my Kosmos page. Eerstens BAIE dankie vir al die omdersteuning sover! Julle is GREAT! Ongelukkig agv dinge buite my beheer, moet ek hierdie spesifieke page toemaak en 'n nuwe Kosmos Photography page stig in sy plek. Ek hoop dat julle dit weer sal like en share soos julle reeds gedoen het! Geniet julle dag verder!!