13/11/2024
"Moet nooit ophou probeer nie. Moet nooit ophou liefde gee nie.Moet nooit ophou jy wees nie. Jy, met al jou snaaksighede en vrese, hartsdrome en sielsgeheime, gewoontes en verlange is 'n vleeslike verskuns meesterstuk- Skilder met digkuns"