Coertzen Photography

Coertzen Photography Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Coertzen Photography, Photographer, Paarl.

In die stilte van die koringlande herinner Hy ons - familie is Sy mooiste oes. 🌾💛
09/11/2025

In die stilte van die koringlande herinner Hy ons - familie is Sy mooiste oes. 🌾💛

‼️Kompetisie-tyd‼️🌻Moedersdag is om die draai en vier plaaslike besighede het saamgespan om 'n spesiale geskenk vir 'n g...
29/04/2024

‼️Kompetisie-tyd‼️

🌻Moedersdag is om die draai en vier plaaslike besighede het saamgespan om 'n spesiale geskenk vir 'n gelukkige mamma weg te gee!🌻

Wat kan jy wen?

• Koffie en ń plunger-pakket van Feit Coffee
• Heerlike, natuurlike badprodukte deur Emunah
• 'n Mommy & me-fotosessie deur Coertzen Photography
• Unieke juweliersware-stel met pragtige fyn blomme detail deur NIGHT OWL

Reëls vir die kompetisie:

1. Like die post
2. Share die post
3. Tag 3 ander mamma’s in hierdie pos
4. Volg al 4 besighede wat in die pos getag is

Maak seker dat jy al die stappe volg om seker te maak dat jou inskrywing geldig is vir die kompetisie!

*Kompetisie sluit Donderdag, 9 Mei, en die wenner sal Vrydag, 10 Mei, aangekondig word.*

🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷🩷

Isia Kotzé - God is my Redder, Vegter in geloof 🙌🏻
15/02/2024

Isia Kotzé - God is my Redder, Vegter in geloof 🙌🏻

•FAMILIE• Wat ń voorreg om weereens julle gesinsfoto’s te kon neem🤍🙌🏻 julle is stunning! "Be completely humble and gentl...
16/12/2023

•FAMILIE•

Wat ń voorreg om weereens julle gesinsfoto’s te kon neem🤍🙌🏻 julle is stunning!

"Be completely humble and gentle; be patient, bearing with one another in love. Make every effort to keep the unity of the Spirit through the bond of peace." -Ephesians 4:2-3

Mooiste Craffert gesin🤍 dit was ń voorreg vir my om hierdie foto’s vir julle te kon neem! Julle is geseënd🥰Milan - Mag G...
08/11/2023

Mooiste Craffert gesin🤍 dit was ń voorreg vir my om hierdie foto’s vir julle te kon neem! Julle is geseënd🥰

Milan - Mag God se guns, genade en seën jou volg waarokal jy mag gaan🙌🏻

Nadia Craffert & Duan Craffert

Baba Stephan, jy is so geliefd!🩵“The Lord bless you and keep you, the Lord make His face shine on you and be gracious to...
03/10/2023

Baba Stephan, jy is so geliefd!🩵

“The Lord bless you and keep you, the Lord make His face shine on you and be gracious to you, the Lord turn His face toward you and give you peace.” - Numbers 6:24-26 🌱🙌🏻

Anina Krige & Stephan Krige

Such a big miracle in such a little girl 💕 Baie geluk met julle splinternuwe gesin van 4 🤗 Emma, jy is pragtig!
09/06/2023

Such a big miracle in such a little girl 💕

Baie geluk met julle splinternuwe gesin van 4 🤗 Emma, jy is pragtig!

Liefste Wion met sy nuweling sessie 🤎🤍 “A baby boy arrives, and just like that, everything changes. The world gets bigge...
19/04/2023

Liefste Wion met sy nuweling sessie 🤎🤍

“A baby boy arrives, and just like that, everything changes. The world gets bigger, hearts grow fuller, and life means more because he’s in it.”

Baie geluk Willandré en Johan*

Liefste Thysse boeties 🌿💙 “Because I have a brother, I’ll always have a friend.”
21/02/2023

Liefste Thysse boeties 🌿💙

“Because I have a brother, I’ll always have a friend.”

Hierdie twee vertel die mooiste storie 🌅 Kom kuier gou weer asb!
15/01/2023

Hierdie twee vertel die mooiste storie 🌅 Kom kuier gou weer asb!

Address

Paarl

Telephone

+27764126788

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coertzen Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Coertzen Photography:

Share

Category