Thinus Maritz Photography

Thinus Maritz Photography Career Freelance Photographer
Paarl, South Africa
Capture moments, make memories.

Thinus Maritz Photography - Professional Photographer based in Paarl, Western Cape, ZA - Weddings, Sport, Corporate, Portraits

Why is being a photograher a game of sharks an betrayels 🤑
13/05/2026

Why is being a photograher a game of sharks an betrayels 🤑

Office view for the week
26/02/2026

Office view for the week

09/01/2026

’n Klomp talentvolle manne het in 2025 hul eie 50 jaar om die son gevier.

Maak jou reg vir vier kunstenaars met vier stories wat saamkom in “Die Vyftigers” by die KKNK vir rou, eerlike musiek en om sin te maak van die laaste 100 jaar van taal en die laaste 50 jaar van lewe.

Met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal.

🎫 Webtickets of kknk2026.kknk.co.za/musiek/die-vyftigers

đź“… 31 Maart 18:00
📍 Oudtshoorn

, geborg deur Absa South Africa

Die perde gallop. Goeie Vrydagmore daar vir julle. Ons moet seker uit die blokke kom vir hierdie varsgeblikte 2026, hoew...
09/01/2026

Die perde gallop. Goeie Vrydagmore daar vir julle. Ons moet seker uit die blokke kom vir hierdie varsgeblikte 2026, hoewel ek dit sou smaak as ons gesamentlik vir al die groot moondhede, vermeende soewereine state en multinasionale besighede "notice" gee dat ons dié jaar 'n sabbatical vat. Ons kondig 'n inverse grendeltyd aan, waar ons bietjie gaan baljaar en visvang en goeie tunes luister iewers waar die muskiete en vlieë min tot zero is. Until further notice. Ek dwaal af. Ek wonder of AI kan afdwaal?

Terug by die kruks. “Die Vyftigers” se technicolor sweefmat vlieg weer, vir oulaasste laas, drie enkelaande in 2026.
Gehore landswyd is laasjaar, 2025, deur dié viermanskap bekoor en onthuts. Eietydse mitologieë is gestig en NOU is jou geleentheid om te kom meemaak aan dié boksemdaais. 4 Kontemporêre muskant-liedjieskrywers, ’n kruiwavol toekennings tussen die lot, iederelk het in 2025 die 50ste merk op die kettie gekerf. Wat kan nou verkeerd gaan? Alles! Op die regte manier! Met Gian Groen, Neil Sandilands, Schalk Joubert & Abel Kraamsaal

In die woorde van Mariana Malan: “Die interaksie tussen die musikante is vars & fris. Hulle praat die taal van jou drome. Jy ervaar ’n jong, loslittige taal wat jou hart laat warm klop en jou voete laat jeuk in ’n formidabele viering van Afrikaanse musiek. “Die Vyftigers” is 50 keer die moeite werd”.

Daar is slegs drie vertonings van “Die Vyftigers” in 2026 beplan: 31ste Januarie, Bodemloos Kombuis(Grabouw/Elgin), 24 Maart, Die Boer (Durbanville) en tydens KKNK 31 Maart, by die ABSA Burgersentrum te Oudtshoorn. Kom net.

En jy kan jou kaartjie hier kry: https://linktr.ee/dievyftigers

Fotokrediet: Thinus Maritz Photography

20/12/2025

8 Years ago. Malgas Island

100 Test matches,  🙌
08/11/2025

100 Test matches, 🙌

My son made a collage about nature. HE wants to know how many likes he can get for this ;)
03/11/2025

My son made a collage about nature. HE wants to know how many likes he can get for this ;)

07/08/2025
29/07/2025
16/05/2025

Address

Paarl
7646

Telephone

+27733815549

Website

http://www.liveimagemedia.co.za/

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thinus Maritz Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Thinus Maritz Photography:

Share

Category