Jo Venter Photography

Jo Venter Photography Photographer based in Potchefstroom, South Africa.

Fotos van ’n spesiale dag, ’n paar maande terug.Hy het alles beplan sonder dat sy iets vermoed het. ’n Verrassingsverlow...
11/08/2026

Fotos van ’n spesiale dag, ’n paar maande terug.

Hy het alles beplan sonder dat sy iets vermoed het. ’n Verrassingsverlowing, ’n groot vraag en gelukkig ’n ja.

Vandag is hierdie verloofde paartjie al man en vrou. Maar hierdie fotos bly ’n herinnering aan die oomblik net voordat hulle daardie volgende stap geneem het.

Van ’n verrassingsverlowing tot ’n huwelik, ’n voorreg om ’n klein deel van hulle storie te kon vasvang.

Daar is net iets besonders aan 'n bewolkte dag.Hierdie is 'n throwback op 'n ongelooflik mooi couple shoot op 'n koue da...
05/08/2026

Daar is net iets besonders aan 'n bewolkte dag.

Hierdie is 'n throwback op 'n ongelooflik mooi couple shoot op 'n koue dag in April, in die pragtige Golden Gate, Clarens. Hierdie twee mooi mense is onlangs getroud.

Baie geluk met julle huwelik. Mag hierdie nuwe hoofstuk gevul wees met liefde, vreugde en God se ryke seën.

Here's to the milestones. 🎓
04/03/2026

Here's to the milestones. 🎓

"Liefde oorheers in hierdie huisie van ons"- Huis, Laurika Rauch
26/09/2025

"Liefde oorheers in hierdie huisie van ons"

- Huis, Laurika Rauch

"In the golden glow of evening’s light,Love leans softly, warm and bright;Two hearts meet where shadows fall,And sunligh...
15/09/2025

"In the golden glow of evening’s light,
Love leans softly, warm and bright;
Two hearts meet where shadows fall,
And sunlight crowns the best of all."
- Carrie Law Morgan Figgs

Unstoppable.
08/09/2025

Unstoppable.

Lente se asem,’n sagte begin,blomme wat fluister,“Ek bring nuwe hoop.”
05/09/2025

Lente se asem,
’n sagte begin,
blomme wat fluister,
“Ek bring nuwe hoop.”

Oh, love this life, and make of it a Home.A cherished, hallowed place.The love we build will clasp us to its heart,Withi...
01/09/2025

Oh, love this life, and make of it a Home.
A cherished, hallowed place.
The love we build will clasp us to its heart,
Within the arms of earth, sky, and stone.

- Poem inspired by Rosa Zagnoni Marinoni

Untamed.
29/08/2025

Untamed.

Address

Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jo Venter Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jo Venter Photography:

Shortcuts

Share

Category