14/10/2025
Die dag het uiteindelik aangebreek!
En vanaand… is dit tyd!
Die Meneer en Mejuffrou Gimmie-finale is hier! 👑✨
Ek staan trots agter my gunstelinge: Mathilda en Ruhann, wat nie net beeldskoon van buite is nie, maar met hul groot harte hierdie projek gedra het van begin tot einde.
Ek was só gelukkig om getuie te wees oor hoe hierdie kinders se opoffering groot golwe van goedheid geskep het vir Huis Hebron en die gemeenskap.
My bloed is oranje. 💥
Ek is 🧡
En ek kan nie wag om te sien wie vanaand met die kroon wegstap nie! 👑
More vertel ek die hele storie! Stay tuned!
Dankie aan RocoMamas vir jul STUNNING muur en dat jul spesiaal die ster vir ons laat blink het! Julle is awesome