Starlight Fotografie

Starlight Fotografie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Starlight Fotografie, Photographer, Potchefstroom.

Skoonsus
09/09/2021

Skoonsus

14/07/2021

Jy kan vir Google of Alexa in jou huis of werksplek sê:

• Play Music
• Play Masterchef on Livingroom TV
• What is the weather like today
• Convert pounds to kilogram
• Play Jacaranda FM
• Play white noise (rain, forest sounds, ocean....)
• Turn on the irrigation
• Turn on the pool pump
• Open the gate
• Turn on the lights at sunset
• Show me a good pasta recipe
• Add milk to my shopping list
• Tell me a joke.......

Daar is te veel om op te noem.

Kontak my gerus vir 'n gratis demonstrasie by jou huis / werksplek.

Marnus Greeff
+27 76 312 7171
[email protected]

10/01/2014

Nuwe Jaar , Nuwe Memories om te maak... en natuurlik op die kiekies vas te vang . Geniet 2014 mag dit 'n wonderlike jaar vir almal wees vol vreugde , liefde geluk en hoop :) Julle weet waar om my in die hande te kry vir enige Fotos * mwa*

24/12/2013

Okay so ons het 'n sneak peak al op, die res van ons sprokies dag sal nog verskyn binnekort:)

23/12/2013

Saterdag, was 'n sprokies shoot gewees, regtig amazing .... Dit was onbeskryflik mooi gewees. Fotos sal binnekort op wees, so kyk daarna en geniet dit saam ons en gee asseblief julle oppinie daaroor.

19/12/2013

Die tema is sprokies wêreld met 'n mooi Prinses (jong dame)Saterdag 21 Desember 2013. Hierdie gaan 'n AMAZING SHOOT wees * Sien baie uit. :)

25/11/2013

Xmas shoot was stunning die naweek gewees. Dankie aan almal wat deel was daarvan julle was great geniet die fotos. Starlight Fotografie, is steeds besig om kiekies te neem so as jy dalk belang stel kontak of inbox my vir pryse . Kan dalk 'n paar spesiale pryse uit die Xmas hoed trek

Lions
14/10/2013

Lions

09/10/2013

So Baie Geseënd, danki aan almal wat Starlight Fotografie, dankie vir al die wonderlike , Stunning Fun Shoots, van die wat nou al deel was van die shoots, maar ook van die van jul wat so ondersteun en saam my ytsien na die volgende stap:) Geniet die res van week

Address

Potchefstroom
2520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Starlight Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category