MVP - Music Video Productions

MVP - Music Video Productions Young and old we turn you into the artist you always wanted to be through your voice and your music!

4 Eva Young Band  se nuutste musiekvideo "Tiekiedraai" is nou beskikbaar op youtube! Gaan loer gerus na hierdie na talen...
26/03/2024

4 Eva Young Band se nuutste musiekvideo "Tiekiedraai" is nou beskikbaar op youtube!

Gaan loer gerus na hierdie na talentvolle groep kinders wat hulle drome dag vir dag aanpak.

Baie dankie dat julle ons die geleentheid gegee het om saam met julle te kon werk. Julle persoonlikhede en energie is iets wat hierdie land aan die brand slaan!

Kom Suid Afrika!! Tiekiedraai saam die 4 Eva Young Band!!Sit hom op jou gunsteling "Playlist"....Follow 4 Eva Young op Social Media: Facebook - / 4-eva-you...

"STORMBLOM" musiekvideo is nou beskikbaar op youtube. Gaan loer na Zimri Leuvennink  se hartroerende musiekvideo. 🥰 Gaan...
26/03/2024

"STORMBLOM" musiekvideo is nou beskikbaar op youtube. Gaan loer na Zimri Leuvennink se hartroerende musiekvideo. 🥰

Gaan luister gerus ook na haar album 'Beperk' wat op alle musiek platvorms beskikbaar is.
Die album bestaan uit 3 oorspronklike liedere - Tree vir tree, Naby my, Beperk - en 9 covers.

Hier wag nog groot dinge vir Zimri!

Baie dankie vir die geleentheid wat ons saam met jou kon werk.

For more information or bookings contact us today!
26/03/2024

For more information or bookings contact us today!

"Tiekiedraai" launch night!Hou dop!!!Die 4 Eva Young Band wat uit die vier jongelinge, Caitie Rock, Johan van Rooyen, Re...
30/11/2023

"Tiekiedraai" launch night!

Hou dop!!!

Die 4 Eva Young Band wat uit die vier jongelinge, Caitie Rock, Johan van Rooyen, Reuben Herbst en Zandri Bezuidenhout bestaan, stel Vrydag 1 Desember 2023 hul splinternuwe musiekvideo “Tiekiedraai” vry.

Dankie dat ons deel kon wees van julle pret en plesier. Julle talente en julle ongelooflike lekker energie.

4 Eva Young Band

17/11/2023

Die tyd het aan gebreek!!!! 😁🥳😁🥳 So dankbaar vir die geleentheid om te kon deel wees van hierdie lieflike kinders. Om saam julle te werk is so groot plesier. MVP-Music Video Productions got you!!! 4 Eva Young Band

So trots op hierdie jong band... Was so groot voorreg om saam julle te kon werk!
16/11/2023

So trots op hierdie jong band... Was so groot voorreg om saam julle te kon werk!

Die bloedjong Afrikaanse popgroep 4 Eva Young Band, met lede wat 11, 12 en 13 jaar oud is, reik binnekort hul nuutste enkelsnit uit en hulle droom is dat die hele land saam met hulle sal “Tiekiedraai”.

09/11/2023

Ruan C Tennant part 2!!!

Hierdie jong man se liefde vir musiek is iets buiten gewoon! Hy het die talent van min en n stem wat harte laat dans!!!

One of the greatest nights to remember... Be the voice 2023...Host - BinLakenJudges- Dolla Dawlene , Corlea Botha Weskus...
09/11/2023

One of the greatest nights to remember... Be the voice 2023...

Host - BinLaken
Judges- Dolla Dawlene , Corlea Botha Weskus Dutchess Juandre JD Marais Heinrich Lemmer , Jaco Joubert Charlene van Rooyen Aka DJ Scallywag
Live streaming Luma Video Productions Dirkie Lochner

The talent was unbelievable!!! Can't wait for our next season...

This show - strangers become friends, and friends become family... Ruan Tennant Ruan Nel Jp Meyer Corrie Meyer, KingJacubTwilight

"Stormblom" - ZimriJou mooi hart le in die woorde van jou musiek💛Wil net dankie se aan:Ruan Tennant vir die mooi fotos📸D...
12/09/2023

"Stormblom" - Zimri

Jou mooi hart le in die woorde van jou musiek💛

Wil net dankie se aan:

Ruan Tennant vir die mooi fotos📸

Dirkie Lochner ons eie Videograaf en Director 🎥

Dolla Dawlene planning master😜

Zimri Leuvennink Artist🎤

Marco Grobler en Michelle Grobler Actors👫

Address

Pretoria

Telephone

+27798123977

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MVP - Music Video Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MVP - Music Video Productions:

Share