21/09/2025
Wat ek elke keer agter die lens sien, is meer as net ’n foto – dit is stories van liefde, hoop en saamwees. Families dra iets in hulle wat tyd nie kan breek nie… iets heilig en kosbaar. Miskien is dit hoekom ek so lief is om dit vas te vang: want al verander die jare, al groei en verander ons, bly hierdie oomblikke ’n anker van wie ons is en waar ons tuis voel🧡
Kristin Louw