06/08/2021
Wat 'n ongelooflike voorreg om deel van hierdie projek te kon wees...
Hier is GROOTfm 90.5 se om ons 'fur-kids' hierdie Vroue-maand te vier!
As jy wonder wat om hierdie langnaweek te doen, hoekom nie 'n diereskuiling besoek, en 'n hond of kat aanneem nie?
Wollies Animal Project Wetnose Animal Rescue Centre Adoptions: Tshwane SPCA Dogtown South Africa Woodrock Animal Rescue Johrne van Huyssteen Sonet Stofberg
Aanneemdiere – die stertkant van hul storie“‘n Troeteldier kan nie iets anders vervang nie, maar is opsigself onvervangbaar.” Click here for the english versionDit is die konsep waarop hierdie bewusmakingsveldtog gebaseer is, en natuurlik om Jan Publiek aan te moedig om ‘n hond of kat aan ...