Fable Photography

Fable Photography This page is to showcase my images as an Amateur Photographer. I'm in the process of becoming a photographer and would like to share my view of life.

I'm an Soon-to-be photographer, hoping to share images that will make a difference in the outlook of life. I'm in training and is doing my best to reach my goal.

Wat n lekker sessie. Mag Alicia vir julle net liefde, vreugde en soveel geluk bring.
02/05/2017

Wat n lekker sessie. Mag Alicia vir julle net liefde, vreugde en soveel geluk bring.

Mag hierdie klein pop net vreugde vir julle bring.
02/05/2017

Mag hierdie klein pop net vreugde vir julle bring.

Dit was n besonderse voorreg om ons heel eerste troue te doen saam hierdie ongelooflike paartjie. Baie dankie dat julle ...
02/05/2017

Dit was n besonderse voorreg om ons heel eerste troue te doen saam hierdie ongelooflike paartjie. Baie dankie dat julle genoeg vertroue in ons gehad het.

Louise Boshoff Helberg
12/10/2016

Louise Boshoff Helberg

Wat n spesiale aand was hierdie nie. Die fotos is deur Paul geneem maar ek moes dit net deel. n Besonderse mooi dame hierdie.

Laurika Marelise Aucamp
12/10/2016

Laurika Marelise Aucamp

Hoe lekker was dit nie toe die kids in die water kon splash nie.

He is too cute for words!
09/06/2016

He is too cute for words!

Is die klein poplap nie die mooiste nie. Dankie vir die geleentheid :-)
06/06/2016

Is die klein poplap nie die mooiste nie. Dankie vir die geleentheid :-)

Julle is waarlik so beautiful! So gelukkige gesinnetjie en Wian was die cuteste modelletjie. Weereens DANKIE.
07/04/2016

Julle is waarlik so beautiful! So gelukkige gesinnetjie en Wian was die cuteste modelletjie. Weereens DANKIE.

n Babatjie wat alreeds baie liefde kry maak in 2016 sy verskyning. Dis n eer dat ek n paar kiekies kan neem om die groei...
07/04/2016

n Babatjie wat alreeds baie liefde kry maak in 2016 sy verskyning. Dis n eer dat ek n paar kiekies kan neem om die groei van klein Louwtjie vas te vang.

Hierdie liefde blom verseker, Jannes kan net nie ophou glimlag nie. Julle was waarlik vet pret.
08/02/2016

Hierdie liefde blom verseker, Jannes kan net nie ophou glimlag nie.

Julle was waarlik vet pret.

Ek kan nie oorvertel hoeveel pret hierdie was nie. Lihan gaan een gelukkige seuntjie wees!
18/01/2016

Ek kan nie oorvertel hoeveel pret hierdie was nie. Lihan gaan een gelukkige seuntjie wees!

Address

Hertzog Street
Pretoria
0084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fable Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category