Philia Photo

Philia Photo For the love of Photography...

Inspired by my love for photography, and for photographing images of love, Philia (one of the ancient Greek words for love) hopes to share the love surrounding us each day.

*Persoonlike plasing*Soos julle weet het Covid-19 meeste geleenthede vir fotografie ingeperk. Dit, saam met verdere stud...
22/12/2025

*Persoonlike plasing*
Soos julle weet het Covid-19 meeste geleenthede vir fotografie ingeperk. Dit, saam met verdere studies, het gemaak dat Philia Photo baie stil was die afgelope paar jare. Dankie vir die getroue kliënte se volgehoue ondersteuning deur hierdie stil tyd.
Maar 2026 gaan anders wees.
Studies is afgehandel en vandag oor 5 maande is dit tyd vir die groot 4-0. Om dit te vier wil ek graag 40% afslag gee op die eerste 5 "Altyd lief"-sessies vir 2026 wat bespreek word.
So as dit tyd is vir familiefoto's, as jy 'n eerste verjaarsdag se "cake smash" beplan, of as jy iemand benodig om 'n partytjie vas te vang, maak seker jy is een van die eerste vyf wat my laat weet!

22/12/2025
29/11/2025
Lewis Family Farm was die perfekte ligging vir hierdie sessie saam met spesiale vriende! Lekker gelag en gekuier in afwa...
09/09/2025

Lewis Family Farm was die perfekte ligging vir hierdie sessie saam met spesiale vriende! Lekker gelag en gekuier in afwagting van baba Aleah (DV 10 Sept.)!

Rohan een(d)! Ons het so lekker gespeel!
24/09/2024

Rohan een(d)! Ons het so lekker gespeel!

Geluk met jou eerste verjaarsdag Benji!
12/01/2024

Geluk met jou eerste verjaarsdag Benji!

So lekker saam met Benji en sy ouers gekuier hierdie week! As 'n man meer belangstel in die bloubessies op jou koek as die koek self, kan dit mos net goed gaan. Hy het ons lekker besig gehou want hy het reeds begin loop voor sy eerste verjaarsdag. Ten minste het hy opgemaak vir die rondhardloop met daardie glimlag van hom! Geluk met jou eerste verjaarsdag Benji!

Address

Pretoria
0157

Telephone

+27845596271

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Philia Photo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category