Metanoia Photography

Metanoia Photography Metanoia Photography is formarly known as Schramm Photographix. Est. in 2012

16/10/2019
Wat n groot voorreg om my Beste Mater se 50ste verjaarsdag te kon afneem. Om deel te kon wees van Haar en haar wonderlik...
17/07/2018

Wat n groot voorreg om my Beste Mater se 50ste verjaarsdag te kon afneem. Om deel te kon wees van Haar en haar wonderlike gesin.

N Resep van n goeie vriendin.
Om
Geloof
Hoop en
Liefde
te meng is presies
wie sy is.

15/07/2018

Oppad Boxer Skou toe. Fotos neem saam Armand Wilken. So excited.

MATRIEK AFSKEID, 22 JUNIE 2018HOËRSKOOL HERCULESPragtige Marijanka, baie dankie dat ek jou matriek afskeid photoshoot ko...
12/07/2018

MATRIEK AFSKEID, 22 JUNIE 2018
HOËRSKOOL HERCULES

Pragtige Marijanka, baie dankie dat ek jou matriek afskeid photoshoot kon doen. Jy het soos n prinses gelyk.

Hoop hierdie fotos sal hierdie spesiale dag vir jou verewig.
Elrich dankie vir jou fun idees. Jy is n staatmaker.
Ek het dit baie geniet

Dankie ook vir Metanoia Photography wat my die geleentheid gegee het en Armandt wat gehelp het met die shoot

Matriekafskeid 22 Junie 2018. Hercules Hoërskool. Wat n Pragtige jong dame. Wat n voorreg om saam haar n volle dag te ko...
27/06/2018

Matriekafskeid 22 Junie 2018. Hercules Hoërskool. Wat n Pragtige jong dame. Wat n voorreg om saam haar n volle dag te kon spandeer.

Dankie dat jul so spesiale plekkie in my Hart het.

Pre Shoot van Leigh Ann voor haar Matriek Afskeid.Haar woorde kom met kleure. Haar glimlaggie met die helder sonskyn.
10/06/2018

Pre Shoot van Leigh Ann voor haar Matriek Afskeid.

Haar woorde kom met kleure. Haar glimlaggie met die helder sonskyn.

Wat n voorreg was dit om Hierdie Pragtige gesin te kon afneem.n Pa wat sy gesin voor Jesus se voete neersit.n Ma wat haa...
10/06/2018

Wat n voorreg was dit om Hierdie Pragtige gesin te kon afneem.

n Pa wat sy gesin voor Jesus se voete neersit.
n Ma wat haar gesin vol liefde omvou.
Twee pragtige jong volwasse mensies wat glimlag soos goud.
4 in die gesin in Een Hart.

With Dollie Van Vuuren

01/05/2018

En so het die 1ste Mei 2018 aangebreek.

Die inskrywings op my kompetisie was nie baie nie, maar ek kan getuig dat elke storie n diep getuienis is.

Dankie Pappa Vader dat ek n verskil kan maak in elkeen se lewe.

Die wenners is !!!!!!!!!!!!

1ste Plek - Dollie Van Vuuren

2de Plek - Chantel Theron

3de Plek - Nicolene Jenkins

Baie geluk aan elkeen.
Wow wat n wonderlike taak wat vir my voorlê.

Address

446 Daphne Avenue, Mountain View
Pretoria
0082

Telephone

+27763706009

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Metanoia Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category