Fun Studio Photos

Fun Studio Photos Ek probeer om daardie spesiale oomblike vas te vang tussen julle as gesin. NEEM KENNIS DAT GEEN FOTO Ek is versot daarop om tyd saam met gesinne te spandeer!

NEEM KENNIS DAT GEEN FOTOS GEPRINT WORD NIE ALLE FOTOS WORD AAN U DIGITAAL VERSKAF!!! Ek gee vir jou fotos wat julle se gesin se siel wys. Daardie lekker lag....daardie spesiale kyk.... Dit is wat ek probeer vas vang! Al jou fotos is high res fotos sodat jy dit so groot kan print soos wat jou hart begeer. Ek gee altyd die klasieke kleur fotos saam met 'n paar modegier kleur opsies. Indien jy selec

tive colouring of cute raampies soek is jy ongelukkig by die verkeerde persoon. Elkeen wat hier aansluit doen dit uit vrye wil. Ek kan niemand add nie. Indien jy die blad wil verlaat is jy welkom, maar ek kan jou nie afhaal nie. As jy 'n foto sien waarvan jy hou is jy welkom om die foto op jou eie blad te deel. Indien jy iemand sien wat jy ken en die persoon is nie al reeds getag in die foto nie vra ek asb tag hulle! Hoop om elkeen op hierdie blad eendag persoonlik in my studio te ontmoed. Liefde
Etrezia

Address

Kuikendief Street 600
Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fun Studio Photos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fun Studio Photos:

Shortcuts

Share