Lourika Meyer Photography

Lourika Meyer Photography Maternity * New born * Family / children * Matric Farewell * Functions * Wedding * Bo***ir * Couples * Parties

Hierdie kleine lyfie is so pragtig en te kosbaar vir woorde!  Dankie Tanya en Renier, dit was lekker om bietjie by julle...
21/04/2016

Hierdie kleine lyfie is so pragtig en te kosbaar vir woorde! Dankie Tanya en Renier, dit was lekker om bietjie by julle te kuier en die klein mannetjie te kon afneem. ###

Wow, wow, wow, julle het die fotosessie so lekker en gemaklik gemaak.  Julle is so mooi saam!  Baie geluk met julle klei...
16/02/2016

Wow, wow, wow, julle het die fotosessie so lekker en gemaklik gemaak. Julle is so mooi saam! Baie geluk met julle kleinding wat oppad is! ###

23/03/2015
07/03/2015
07/03/2015
Nerina Meintjies - Familie foto's 19 Des 2014
21/01/2015

Nerina Meintjies - Familie foto's 19 Des 2014

14/10/2014
Wat n wonderlike voorreg om met die wonderlike diere te kan werk. Ane, jy was n groot sport, dankie en jy en jou perde i...
14/10/2014

Wat n wonderlike voorreg om met die wonderlike diere te kan werk. Ane, jy was n groot sport, dankie en jy en jou perde is pragtig! Hoop jy het dit ook baie geniet!

n Pragtige prinsespartytjie vir n regte klein prinsessie!  Baie geluk met jou heel 1ste verjaarsdaggie Amorie.
13/10/2014

n Pragtige prinsespartytjie vir n regte klein prinsessie! Baie geluk met jou heel 1ste verjaarsdaggie Amorie.

08/10/2014
26/09/2014

Address

Pretoria

Telephone

0740418050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lourika Meyer Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lourika Meyer Photography:

Share

Category