Property Xpertz

Property Xpertz Real-estate has been my passion for the past 17 years. Rendering exceptional services and obtaining the best possible price when selling your home.

Supporting clients in the Pretoria area with expert advice and services.

26/08/2025

Baie lugredery verban tans die gebruik van n herlaai-bank (power bank) vir jou selfoon tydens n vlug , so ook die vliegtuig se eie usb punt om te laai. Dis veral ouer fone se batterye en die kragbanke wat spontaan aan die brand slaan. Dis nogals n algemene tendens dat hulle so aan die brand slaan vanweë lugruk wat dan kan veroorsaak dat n vlug moet land in uitsonderlike gevalle. Meestal is daar n dik teen-brand sak aanboord waarin die toestelle geplaas word as dit gebeur maar dis natuurlik nie n aangename ervaring nie en die hele kajuit is met rook gevul. Moet dus mooit jou kragbank in jou tas stoor en inboek nie , dit moet ALTYD in jou handbagasie wees en ook naby jou en nie weggebêre in die oorhoofse kompartement nie. Thank you for attention to this matter.

Address

Pretoria
0044

Telephone

+27836505376

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Property Xpertz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share