LV Photography

LV Photography Organizing and planning of any event. Photographing of any event. Please contact me for any enqui

18/04/2025
"From the moment I found out I was pregnant, I knew this would be the best journey of my life"Ekt die shoot so geniet. I...
29/10/2021

"From the moment I found out I was pregnant, I knew this would be the best journey of my life"

Ekt die shoot so geniet. Is altyd so lekker om n nuwe pappa en mamma af te neem. Veral as dit hulle 1ste seuntjie is mag Baba Zayn Andrew vir julle al die mooi en liefde en vreugde in hou. ❤️

"A mother's joy when new life stirring inside.. When a tiny heartbeat is heard for the very first time, and a playful ki...
29/10/2021

"A mother's joy when new life stirring inside.. When a tiny heartbeat is heard for the very first time, and a playful kick reminds her that she is never alone"

Julle het ons lekker gelag met die shoot. Was so so so lekker gewees om weer agter my lens te staan en daai kosbare "memories" te vang wat mens vir altyd sal kan hou.

"Heer,Neem hierdie seuntjie en vul sy hartjie met geloof en liefde. Hoor sy elke gebedjie en Leer hom U wysheid. Gee hom...
31/10/2020

"Heer,

Neem hierdie seuntjie en vul sy hartjie met geloof en liefde. Hoor sy elke gebedjie en Leer hom U wysheid. Gee hom krag, verlig U sy pad en seen hom soos U hom help op groei in U genade

Amen"

Mag julle net geseend wees met julle twee blou oog seuntjies. Baie dankie dat ek kon deel wees van die geleentheid. Julle is sulke mooi mensies met die mooiste harte. Mag julle as gesin en familie net alles van die beste ontvang op julle pad voorentoe met die twee kleine mannetjies wat ek d**k bitter goeie "tjommies" gaan wees.

"You are loved for the boy you are, The man you will become and the precious son you are "unkown" ❤Baie dankie Bianca en...
10/08/2019

"You are loved for the boy you are, The man you will become and the precious son you are "unkown" ❤

Baie dankie Bianca en Dewaldt dat ek Dejanko se cake smash kon doen. Julle dit was so lekker om daai gesig te sien as hy so lekker hap vat en alles voel en proe😄. Baie dankie julle. Dejanko is oor 2 daggies n volle jaar oud. Mag hy julle net nog meer liefde en vreugde bring💕

27/07/2019

Cake smash vandag. 😆😆

13/03/2019

Address

Randfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27823856794

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LV Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LV Photography:

Share

Category