05/01/2026
Dit was n geseende dag gewees
nog n 1ste verjaarsdag wat ek deur my lens kon vasvang.
Baie dankie vir die geleentheid wat jul vir my gegee het, vir al die lekker geselsies, lag en liefde.
Die kuier was lekker en tyd was net te min saam jul.
liefde
Precious Silver Shoots
Estelle
Lizel Botha
Jaco Botha
Caroline Meyer
Meisie Croucamp
Irene Hendrika Vd Berg
🤗