Elizabeth Rae Studio

Elizabeth Rae Studio Welcome to my page! Here you will see my love for photography, concepts and designs.

If you are looking for a photographer to capture those special moments, I am your girl. Anything from portraits, family sessions, couple session or a birthday party!

GROENEWALD FAMILY | SNEAK PEEKMooiste gesin en naturals voor die kamera! Altyd lekker om julle af te neem. 🩷
19/02/2024

GROENEWALD FAMILY | SNEAK PEEK
Mooiste gesin en naturals voor die kamera! Altyd lekker om julle af te neem. 🩷

SUMMER SPECIAL! Book and pay for your shoot with  before 29/02/2024. Limited spots available. Any lifestyle shoot includ...
25/01/2024

SUMMER SPECIAL!
Book and pay for your shoot with before 29/02/2024. Limited spots available. Any lifestyle shoot including couple, family(1 household) & maternity.
1 hour sessions max. Minimum of 60-80 High Res pictures. Shoot is valid for 6 months from the day of payment.
*Travel costs to be discussed*
Contact Niki at 082 452 9469 or DM me.
t’s & c’s apply

UYS MATERNITY SHOOTDeur wind en weer het ons die mooiste foto's gekry om die koms van Baba Uys te vier. So opgewonde soo...
05/05/2023

UYS MATERNITY SHOOT
Deur wind en weer het ons die mooiste foto's gekry om die koms van Baba Uys te vier. So opgewonde soos wat ons was om hierdie seuntjie te ontmoet, so hard bid ons vir sy herstel en gesondheid. Anneke en Pierre, ons d**k aan julle en hou julle in ons gebede. Ek kan nie wag om vir JW te ontmoet nie - hy is 'n yster! Julle is yster. Liefde. x
Anneke Uys

LUKAS NEWBORN"Let me love you a little bit more, before you are not little anymore."Trotse ouers van kleine Lukas. Danki...
24/04/2023

LUKAS NEWBORN
"Let me love you a little bit more, before you are not little anymore."
Trotse ouers van kleine Lukas. Dankie Jolandi en Jacobus dat ek die spesiale oomblik met julle kon deel en die kosbare oomblikke kon vasvang. Julle is geseënd in oorvloed. Geniet elke oomblik.

Jolandi Stander

RUBEN GROENEWALD | NEWBORNGood to be back! Ek deel met julle Ruben se newborn shoot. Hy is die cuteste en liefste ding. ...
19/04/2023

RUBEN GROENEWALD | NEWBORN

Good to be back! Ek deel met julle Ruben se newborn shoot. Hy is die cuteste en liefste ding. Kan nie glo hy is al weer amper 3 maande oud nie.

Miandra Groenewald

STOFBERG FAMILY SHOOT | Dis altyd lekker om familie voor my lens te hê. Daar was heeltyd geglimlag en gelag - wat 'n fee...
02/03/2023

STOFBERG FAMILY SHOOT | Dis altyd lekker om familie voor my lens te hê. Daar was heeltyd geglimlag en gelag - wat 'n fees! Julle is mooi. Dankie!

TERBLANCHE MATERNITY | Liefste Stella was een van my bruide, en ek het nou die grootste voorreg gehad om hierdie spesial...
26/02/2023

TERBLANCHE MATERNITY | Liefste Stella was een van my bruide, en ek het nou die grootste voorreg gehad om hierdie spesiale oomblik te kon vasvang. Dit is so lekker om deel te kan wees van hierdie fase van hulle lewe. Dankie Stella en André.

GROENEWALD MATERNITY SHOOTOeh maar ons is opgewonde om vir boetie te ontmoet! Dankie Miandra en Erik dat ek julle kon af...
12/01/2023

GROENEWALD MATERNITY SHOOT

Oeh maar ons is opgewonde om vir boetie te ontmoet! Dankie Miandra en Erik dat ek julle kon afneem, dit was so spesiaal!

SNEAK PEEK | CILLIERS NEWBORN SHOOTDit was so lekker om die klein lyfie te kon af neem. Trotse ouers met die soetste seu...
10/01/2023

SNEAK PEEK | CILLIERS NEWBORN SHOOT

Dit was so lekker om die klein lyfie te kon af neem. Trotse ouers met die soetste seuntjie.

Hy is pragtig Sophia en Matthys! xx

HOMANN MATERNITY SHOOTSo spesiale sessie gehad saam met die twee amper ouers en honde-kinders. Julle straal behoorlik! O...
22/04/2022

HOMANN MATERNITY SHOOT

So spesiale sessie gehad saam met die twee amper ouers en honde-kinders. Julle straal behoorlik! Ons kan nie meer wag vir Mieke se koms nie. Julle gaan die beste ouers wees.

Dankie dat ek kon deel in die spesiale oomblik en tyd in julle lewe, Marése Homann & Jaco Homann.

Baie opgewonde, en net liefde. xx

RAATH TROUE - SNEAK PEEKEk het die lekkerste tyd gehad saam Johann en Lusinda. Dankie dat ek kon deel wees van julle dag...
13/10/2021

RAATH TROUE - SNEAK PEEK

Ek het die lekkerste tyd gehad saam Johann en Lusinda. Dankie dat ek kon deel wees van julle dag en dat ek elke oomblik vir julle kon vas vang. Julle is 'n amazing couple. Jare se voorspoed en liefde.
Venue: d'Olyfboom Family Estate
Rok: J'adore Designs
Makeup: Makeup Artistry by Marizane
Hairstyling: Zani Le Roux

Couple: Lusinda Pretorius Raath & Johann Raath

Address

Rawsonville
6845

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elizabeth Rae Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elizabeth Rae Studio:

Share

Category