Stay Troux Photography

Stay Troux Photography CAPTURING IMAGES AND LIVE EVENTS TO CREATE MEMORIES THAT WILL LAST A LIFETIME.

08/02/2016
03/05/2015

Speel lekker was n besige naweek... maar baie lekker sal later of more weer bietjie update

01/08/2014

Baie trots vanaand op baie talentvolle mense en bevoorreg on hul fotos te neem almal deel een passie... musiek!!! Finalcut Za en pierre

Wat n leker klomp mense om mee te werk... en talentvol mag julle nog baie ver gan met die band...
08/07/2014

Wat n leker klomp mense om mee te werk... en talentvol mag julle nog baie ver gan met die band...

05/07/2014

Wat n lekker shoot baie lag,pret en baie fun... kan nie wag om aan hul te werk nie... sal later n paar laai

04/07/2014

Kan nie wag vir saterdag se shoot nie... final cut sa se promotion fotos... nog n nuwe uitdaging en voorreg dat hul my gekies het om hul fotos te neem...

01/07/2014

Ai baie besig maar sal so bietjie van die rugby fotos laai sodra ek n tydjie het... hoop dit gaan darm nog goed met almal

Soos belowe net n paar fotos van die aand
21/06/2014

Soos belowe net n paar fotos van die aand

13/06/2014

AGS jeug aand groot sukses! !! Lekker om so baie kinders bymekaar te sien met een doel om n Almagtige God te doen baie dankie vir die voorreg om deel te wees van so ongelooflike aand... kyk uit vir n paar van die fotos wat ek binne kort sal laai

YOUTH BASH @ AGS OASIS OF HOPE RUSTENBURG cnr of Joubert and Ridder streets. A REVIVAL OF YOUNGSTERS FOLLOWING CHRIST! B...
10/06/2014

YOUTH BASH @ AGS OASIS OF HOPE RUSTENBURG cnr of Joubert and Ridder streets. A REVIVAL OF YOUNGSTERS FOLLOWING CHRIST! BEST FAKE xXx TATTOO WINS R1000. 13 JUNE 2014 STARTS @ 18:30. PIERRE WILL ALSO BE JOINING THE CHURCH BAND! SEE YOU THERE!!!

N paar foto's van Sandra en Pieter Botha se troue
10/06/2014

N paar foto's van Sandra en Pieter Botha se troue

N paar fotos waar pierre "live" by bulls in the bush by hoza radio se fees sing
10/06/2014

N paar fotos waar pierre "live" by bulls in the bush by hoza radio se fees sing

Address

Rustenburg
0299

Telephone

+27714805559

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stay Troux Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category