17/06/2026
Nie net nog ñ seuntjie vir die Fourie gesin maar ook Zanru se nuwe beste maaitjie !
Klein Ruvan het reeds al kom kuier vir sy newborn sessie ook en ek sien so uit om nog baie van hierdie Pragtige gesin voor my lens te sien !
For bookings and inquiries please contact me on 064 603 3564 or visit my website www.zvsphotography.com