03/10/2025
🍽️ Dinner for One op die verhoog! 🎭
Die tydlose klassieke is met flair en ongelooflike komedie lewe ingeblaas by die Umuzi Teater. Met die butler James en Miss Sophie, het hierdie twee ongelooflike acteurs die gehoor van begin tot einde vasgevang. 🌟
Die vertoning was vol presiese spel, skreeusnaakse oomblikke en onvergeetlike humor – ’n aand waar lag regtig die beste medisyne was! 🤩
En as bonus? Ná pouse het die gehoor die heerlike Suid-Afrikaanse parodie “Sopper vir Een” geniet – nóg ’n treffer!
Umuzi Kunstefees
Lake Umuzi