02/01/2017
Goeie more almal voorspoedige 2017 vir julle. Baie dankie vir elke persoon se stem/ Like vir die oulike klomp mensies. Die tyd is nou ongelukkig verby en die wenner van die Canvas is Theaden. Baie geluk jong, mamma ek sal jou later die week kontak oor die besonderhede. Lekker dag almal.