Wakandelz

Wakandelz Wakandelz Women's cricket team started out in 2020 in our Klapmuts community. A diverse cricket tea

10/06/2024

Naand almal

Enige dames wat belangstel om krieket te speel.

Woensdag aand 6uur by Panthers se veld asseblief.

Sien dan!

03/06/2024

Ladies🖤❤️

Hoop julle is nog warm en fit.

Vir ou laas….

Kan ons twee dream teams bymekaar kry?

Wat d**k julle?

Net so n klein reunion🔥

Goeie dag alle vroue krieket spelers in Klapmuts.Hier is n geleentheid wat jy nie wil misloop nie! Daar word volunteers ...
17/11/2022

Goeie dag alle vroue krieket spelers in Klapmuts.

Hier is n geleentheid wat jy nie wil misloop nie!
Daar word volunteers gesoek vir die Women's T20 worldcup, wat volgende jaar afspeel.

As jy belangstel, bring asseblief jou Jouself en kom gee hierdie belangrike inligting deur,
Jou naam en van
ID nommer
Geslag
Kontak nommer
Huisadress
Ouderdom.

Sien julle vannaand 6uur by Antie Jenny se huis.
Vir meer inligting kontak gerus vir antie Jenny of Kayla.

Byvoorbaat Dankie,
Wakandelz Management.

31/10/2022

Goodluck to the matriculants of 2022 with their Exams.
Wishing you all the best and May the Force be with you🖤🙏

Please come and support our Red Angels Women's cricket Clubs fundraiser dance this coming weekend at Hiltons 💃💃
21/09/2022

Please come and support our Red Angels Women's cricket Clubs fundraiser dance this coming weekend at Hiltons 💃💃

❤️
23/08/2022

❤️

Our Stellenbosch branch has taken the initiative to empower unemployed youth.

They are currently observing community workers and will be trained as volunteers to assist in our School2Home programme.

Through love and education, we can make a difference.

Goeie dag AlmalHierdie naweek het ons nog 'n jol aan by Hilton' s Tavern vir die Vroue Krieket Klub. Ons het u ondersteu...
23/08/2022

Goeie dag Almal

Hierdie naweek het ons nog 'n jol aan by Hilton' s Tavern vir die Vroue Krieket Klub.

Ons het u ondersteuning nodig om n mal tyd te het waar u lekker kan sak op lekker musiek deur ons eie CAPITAL M, DJ DAVID en DJ BIZA.

Kom geniet die aand met ons- glo my jy sal nie spyt wees nie.

Tot dan, lekker week!

Sien Saterdag! 💃

03/06/2022

Are you ready for Finals? 🖤🖤

This coming Sunday CSA Women, host Wakandelz on their home ground CSA Park. This is a finals that you surely don't want ...
03/06/2022

This coming Sunday CSA Women, host Wakandelz on their home ground CSA Park. This is a finals that you surely don't want to miss out💪. It's been weeks since the last game and the ladies are determined to fight for the title with everything they've got💪♥️.
Please come out in numbers as the girls need their number one supporters fighting alongside them in this epic battle between rivals💙💙 🖤🖤.


📢📢📢Goeie naand aan al die cricket lovers.Aangesien ons so n reuse sukses met ons vorige jol gehad het, is daar nog een O...
20/05/2022

📢📢📢

Goeie naand aan al die cricket lovers.
Aangesien ons so n reuse sukses met ons vorige jol gehad het, is daar nog een OPPAD!💃 Danksy julle wat uitgekom het in goeie getalle gaan die Vroue krieket Klub nog 'n dans het op 28 Mei om 6nm till late 🥂📌. Daar sal vele Djs wees wat fire sal bring en xyz kan by die bar gekoop word🍻

Hierdie jol is n fundraiser wat die girls sal help om n boost te gee vir die volgende seisoen en sodat die Finals met n bang afgeskop kan word.🎉

Baie dankie julle, veilig wees en hoop om julle daar te sien❤️💪

Goeie naand aan al die loyal gese😄Ons het vir u n opwindende aand gereel vanaf die Vroue krieket familie. Ons wil hierdi...
24/04/2022

Goeie naand aan al die loyal gese😄
Ons het vir u n opwindende aand gereel vanaf die Vroue krieket familie. Ons wil hierdie tyd gebruik om u bewus te maak van Klapmuts vroue krieket liga wat n lekker stof jol gaan hou op die 30ste April by niemand anders As Hilton's Tavern. Glo my die is een nie een om mis te loop nie met dj's soos Capital M, David en vele meer wat die vloer en skare stukkend maak dat hulle next dag huil van bene wat seer is😅
Nie te min, u ondersteuning sal hoogs waardeer word en niks is meerder as R20 vir die Deur behalwe die goedjies wat jou mal maak nie.
Kom gee jou lyf n pap tyd want glo my jy het dit nodig!💃

🔥
14/04/2022

🔥

Address

Stellenbosch

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wakandelz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category