17/11/2025
'n Week in die maak van 'Boklied':
https://youtu.be/ZtYX2j1LP2o
'n Toyota Stellenbosch Woordfees produksie | ondersteun deur NATi • Nasionale Afrikaanse Teater-Inisiatief
Een week agter-die-skerms tydens die produksie van Boklied vir die 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees.