Salome Maritz Photography

Salome Maritz Photography Wedding & Lifestyle Photography

  to this pretty lady, miss Anika, a complete knockout in red.
15/04/2025

to this pretty lady, miss Anika, a complete knockout in red.

Emerald green for the gold! A few quick shots behind the scenes at the wedding expo.  📷For bookings call/whatsapp: 082 9...
30/04/2024

Emerald green for the gold! A few quick shots behind the scenes at the wedding expo.

📷For bookings call/whatsapp: 082 971 6800

Pragtige Michelle! Jy is ń absolute droom voor die kamera. Mooier as ń sprokie! 📷
30/04/2024

Pragtige Michelle! Jy is ń absolute droom voor die kamera. Mooier as ń sprokie!

📷

Your wedding or event decor creates the desired atmosphere and the overall aesthetic that you want your guests to experi...
28/04/2024

Your wedding or event decor creates the desired atmosphere and the overall aesthetic that you want your guests to experience - make sure you capture all the beautiful details.

Salome Maritz Photography
📷 For bookings: Call/Whatsapp ( 082 971 6800 )

"We take pictures as a return ticket to a moment otherwise gone."Salome Maritz Photography
28/04/2024

"We take pictures as a return ticket to a moment otherwise gone."

Salome Maritz Photography

02/10/2021
03/07/2021
30/06/2021

Goeie dag almal

Ons moet vanaf 1 Julie 2021 aan die bepalings van die POPIA Wet voldoen.

Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013 (“POPIA”), vereis dat die administrateurs van hierdie groep u toestemming moet verkry om deel te wees. As sodanig word u hiermee in kennis gestel dat u geregtig is om toestemming te weier en u reg uit te oefen deur hierdie groep te verlaat.

As u verkies om in hierdie groep te bly, word dit aanvaar dat u ingestem het en toestemming verleen het om deel te wees van die groep en dat u onderneem om alle persoonlike inligting van ander groeplede as vertroulik te beskou en nie te gebruik sonder die nodige toestemming van daardie party nie.

Dit gaan basies oor 2 dinge:
*Eerstens* dat dit u vrye keuse moet wees en bly om aan hierdie groep te behoort; _EN_
*Tweedens* dat u nie die inligting van iemand op die groep aan enige iemand anders sonder toestemming van daardie persoon mag verskaf nie.

Dit was nog altyd enige iemand se vrye reg om aan 'n whatsapp groep te behoort _OF_ dit te verlaat, as u nie meer deel daarvan wil wees nie.

Groete en mooi dag.

30/06/2021

Ek gee nie toestemming aan Facebook of enige entiteite wat verband hou met Facebook om my foto's, inligting, boodskappe of plasings, beide verlede en toekomstige, te gebruik nie. Met hierdie verklaring gee ek kennis aan Facebook: dit is streng verbode om enige ander aksie teen my bekend te maak, te kopieer, te versprei of te neem op grond van hierdie profiel en / of die inhoud daarvan. Die oortreding van privaatheid kan gestraf word deur die wet.

EK Gee Facebook NIE PERMISSIE OM ENIGIETS VAN MY TE DEEL NIE, WAT EK OP HUL WERF GESIT HET, FOTO'S, huidige OF vorige PLASINGS, FOONNOMMERS OF E-POSSE. ABSOLUUT NIKS KAN GEBRUIK WORD IN ENIGE VORM SONDER MY GESKREWE TOESTEMMING OF VERBALE KONSENT NIE.

Address

Upington
8801

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:15
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Salome Maritz Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Salome Maritz Photography:

Share

Category