31/08/2026
DIE LAASTE AFLEWERING — EPISODE 1 Hy het net R5 000 nodig gehad. Een werkie. Een aflewering. Dan is hy klaar. Maar Liam weet nog nie dat hierdie een besluit sy hele lewe gaan verander nie. Liam sukkel finansieel en wil desperaat sy familie help. Wanneer Periandros vir hom ’n geleentheid bied om **R5 000** te verdien, aanvaar Liam die werk — al weet hy diep binne hom dat iets nie reg is nie. Hy word aan Jackson en sy mense voorgestel. Jackson maak die reëls baie duidelik: **Een aflewering. Een bestemming. Een betaling. En Liam mag NIE die sak oopmaak nie.** Maar hoekom? En wat gebeur wanneer Liam begin besef dat hy dalk by iets baie groter as ’n eenvoudige aflewering betrokke geraak het? **DRUGS. GANGS. GELD. GEHEIME. BEDREIGINGS.** **Die verkeerde besluit kan jou lewe kos.** *The Last Delivery* is ’n nuwe spanningsvolle Suid-Afrikaanse kortfilm van **Vonkelverhale**. Hierdie Episode 1 bevat **Hoofstuk 2 & 3** van die verhaal. **Kyk tot die einde en vertel ons: Sou JY R5 000 aanvaar vir een aflewering as jy nie weet wat in die sak is nie?**
Kyk die verhaal nou op youtube : link in comment section