Anina Lonte Photo & Video

Anina Lonte Photo & Video ⇩ Info & Inquiries ⇩
https://www.aninalonte.co.za
☼ Your local Upington photographer
WHOLE❤︎ED • TIMELESS • MEMORIES

🍒Cherry Chique’n Knippie vintage, ’n tikkie rooi en baie karakter. Elanza van Wyk, jy is uniek, onvervangbaar en jy is 1...
03/09/2026

🍒Cherry Chique

’n Knippie vintage, ’n tikkie rooi en baie karakter.
Elanza van Wyk, jy is uniek, onvervangbaar en jy is 100% jy!

━━━━━━━━━━━━━━━━━━━━

WHOLE❤︎ED • TIMELESS • MEMORIES
www.aninalonte.co.za
082 051 0440

50% CLEARANCE SALE
https://www.camerastuff.co.za/?a_aid=AninaLonte

“Die Here het groot dinge aan ons gedoen; ons is bly daaroor.” – Psalm 126:3 🙏🏻Party verjaarsdae verdien eenvoudig meer ...
26/08/2026

“Die Here het groot dinge aan ons gedoen; ons is bly daaroor.” – Psalm 126:3 🙏🏻

Party verjaarsdae verdien eenvoudig meer as net één plasing!
Met soveel mense, soveel liefde, soveel lag en soveel mooi oomblikke was daar net té veel om in een plasing vas te vang.

’n 50ste verjaarsdag om te onthou — gevier saam met die mense wat die reis besonders maak. 🥂🎉

Nogmaals baie geluk met hierdie besondere mylpaal Nico Petrus!

Decor: Marihette's Decor and Rentals
━━━━━━━━━━━━━━━━━━

WHOLE❤︎ED • TIMELESS • MEMORIES
www.aninalonte.co.za
082 051 0440

50% CLEARANCE SALE
https://www.camerastuff.co.za/?a_aid=AninaLonte

50! 🎉 ’n Nuwe hoofstuk — nie die einde van diens nie, maar ’n nuwe geleentheid om jou ervaring, wysheid en hart nog meer...
26/08/2026

50! 🎉 ’n Nuwe hoofstuk — nie die einde van diens nie, maar ’n nuwe geleentheid om jou ervaring, wysheid en hart nog meer in diens van ander te stel.

Wat ’n besondere dag, gevul met familie, vriende, geloof en baie liefde. ❤️

Baie geluk met jou 50ste verjaardagNico! Mag die Here jou ryklik seën op hierdie nuwe seisoen. 🙏🏻

Decor: Marihette's Decor and Rentals

━━━━━━━━━━━━━━━━━━

WHOLE❤︎ED • TIMELESS • MEMORIES
www.aninalonte.co.za
082 051 0440

50% CLEARANCE SALE
https://www.camerastuff.co.za/?a_aid=AninaLonte

Young professional cake tester 🎂 Only ONE and already so many hearts stolen ❤️ Happy 1st birthday, Batyah Koopman!━━━━━━...
24/08/2026

Young professional cake tester 🎂 Only ONE and already so many hearts stolen ❤️ Happy 1st birthday, Batyah Koopman!

━━━━━━━━━━━━━━━━━━

WHOLE❤︎ED • TIMELESS • MEMORIES

www.aninalonte.co.za
082 051 0440

50% CLEARANCE SALE
https://www.camerastuff.co.za/?a_aid=AninaLonte

“Kinders is ’n geskenk van die Here; hulle is ’n beloning uit Sy hand.”— Psalm 127:3 ♡Mag haar lewe gevul wees met liefd...
19/08/2026

“Kinders is ’n geskenk van die Here; hulle is ’n beloning uit Sy hand.”
— Psalm 127:3 ♡

Mag haar lewe gevul wees met liefde, genade en God se hand oor elke tree wat sy gee ♡

━━━━━━━━━━━━━━━━━━
WHOLE❤︎ED • TIMELESS • MEMORIES
www.aninalonte.co.za
082 051 0440

50% CLEARANCE SALE
https://www.camerastuff.co.za/?a_aid=AninaLonte

Voordat daar blomme was...voordat daar 'n rok of 'n pak was...voordat daardie besonderse dag ooit op 'n kalender gemerk ...
05/08/2026

Voordat daar blomme was...
voordat daar 'n rok of 'n pak was...
voordat daardie besonderse dag ooit op 'n kalender gemerk is.....was daar reeds Iemand wat hierdie liefdesverhaal geskryf het.

Elke keer wanneer ek weer deur hierdie foto's blaai, onthou ek dat sommige oomblikke meer is as net herinneringe. Hulle getuig van God se trou, Sy tydsberekening en Sy seën.

"Alles het Hy mooi gemaak op sy tyd."
— Prediker 3:11 ♡

━━━━━━━━━━━━━━━━━
WHOLE❤︎ED • TIMELESS • MEMORIES
www.aninalonte.co.za
082 051 0440

50% CLEARANCE SALE
https://www.camerastuff.co.za/?a_aid=AninaLonte

"Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees."Psalm 118:24Om hierdie besondere dag by Elim...
30/07/2026

"Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees."
Psalm 118:24
Om hierdie besondere dag by Elim Venue & Guest House te kon vasvang, was 'n groot voorreg. Tussen die stilte van die Kalahari en die prag van God se skepping het hierdie huweliksverbond nog dieper betekenis gekry.

Dit was asof die hemel self sy handtekening oor hierdie dag geplaas het. Baie dankie, liewe Jesus, vir U skouspelagtige skepping en vir 'n agtergrond mooier as enigiets wat 'n mens ooit sou kon beplan.

━━━━━━━━━━━━━━━━━
WHOLE❤︎ED • TIMELESS • MEMORIES
www.aninalonte.co.za
082 051 0440

50% CLEARANCE SALE
https://www.camerastuff.co.za/?a_aid=AninaLonte

Elim Venue & Guest House
Grimering: Leonie Strauss
Hare: Marika Dumas
Naels: Lourene van Niekerk (Desert Rose Skin and Body)
Rok: Vintage Couture
Dekor & Blomme: Effortless Events
Spyseniering: Rika van Elim Gastehuis

Baie dankie Hadeda News Live vir hierdie mooiste voorblad van die mooiste juffrou in die Noordkaap.
30/07/2026

Baie dankie Hadeda News Live vir hierdie mooiste voorblad van die mooiste juffrou in die Noordkaap.

'n Opregte dankie aan hierdie ongelooflike venue vir julle gasvryheid en uitstekende diens Die Ou Huis Julle passie en t...
28/07/2026

'n Opregte dankie aan hierdie ongelooflike venue vir julle gasvryheid en uitstekende diens Die Ou Huis Julle passie en toewyding skep die perfekte ruimte waar kosbare herinneringe gemaak word.

Dit is altyd 'n voorreg om by so 'n besonderse venue te kan werk. Baie dankie dat julle elke troue so spesiaal maak.

"Mag die goedheid van die Here ons God oor ons wees. Bevestig die werk van ons hande; ja, bevestig die werk van ons hande."
– Psalm 90:17

━━━━━━━━━━━━━━━━━

WHOLE❤︎ED • TIMELESS • MEMORIES

www.aninalonte.co.za
082 051 0440

50% CLEARANCE SALE
https://www.camerastuff.co.za/?a_aid=AninaLonte

Address

Upington
8801

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anina Lonte Photo & Video posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anina Lonte Photo & Video:

Shortcuts

Share