Valkyri Photography

Valkyri Photography For the Love of Photography. Couples, maternity, engagement, weddings, portrait sessions, matric farewell. We have a passion for what we do.

We will always do more than what is expected. We have more than 10 years experience.

2021.03.20"Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. 'n Driedubbele tou breek nie maklik nie."PREDIKE...
23/03/2021

2021.03.20

"Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. 'n Driedubbele tou breek nie maklik nie."
PREDIKER 4:12

Geniet julle preview Jaco & Marthie-Lize

Wat ñ absolute voorreg om my beste vriendin se dogter af te neem op hierdie spesiale dag.Shinè, jy is ñ pragtige mensie ...
29/09/2020

Wat ñ absolute voorreg om my beste vriendin se dogter af te neem op hierdie spesiale dag.

Shinè, jy is ñ pragtige mensie van binne en buite, hou altyd vas aan die goeie waardes wat jou ouers jou mee groot gemaak het, pak hierdie grootmens wêreld aan met durf en daad. Meer as enige iets anders, stap hierdie pad saam met Jesus. 💜

31/12/2019
02/10/2019

Amazing Makeup Artist

Pro-MUA, Author Corrective Makeup Book
Let's create your own signature look...
Freelance MUA Trainer

28.09.2019 Sonja & Theo."Geluk is om met jou beste vriend getroud te wees."Geniet julle voorskou.
01/10/2019

28.09.2019 Sonja & Theo.

"Geluk is om met jou beste vriend getroud te wees."
Geniet julle voorskou.

14.09.2019 - Sonja & TheoGeloof en Liefde ken geen tyd nie...Julle is 'n pragtige paartjie, ons kan nie wag vir die groo...
17/09/2019

14.09.2019 - Sonja & Theo

Geloof en Liefde ken geen tyd nie...

Julle is 'n pragtige paartjie, ons kan nie wag vir die groot dag.

Geniet julle voorsmakie.

Nicky & Tim & AlexaSpreuke 22:6 "Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daa...
08/09/2019

Nicky & Tim & Alexa

Spreuke 22:6 "Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie."

Julle is 'n pragtige gesin, dit was 'n eer om julle te ontmoet.

Chimone & Tyrone... "En nou; geloof, hoop, en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!" 1 Korint...
01/09/2019

Chimone & Tyrone... "En nou; geloof, hoop, en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!"
1 Korintiers 13:13

Anri & Riaan Matriek Afskeid 2019.
13/08/2019

Anri & Riaan Matriek Afskeid 2019.

Address

Vanderbijlpark
1911

Telephone

+27849542309

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Valkyri Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category