09/09/2023
Vanrhynsdorp Netbal Klub wil vir een en elk baie dankie sê vir die ondersteuning , borge.❤️Vanjaar was ń jaar waar ons baie gestres het , maar steeds het ons die wa deur die drif getrek.💛💙WEL DIT WAS ONS SEISOEN!😙
SEMI-FINALS
VANRHYNSDORP TEEN YOUNG CITERIANS
15-7.💙💛🥳
Well done!😙😙
FINALS
VANRHYNSDORP TEEN GRAAFWATER(GIANTS)
17-11.💛💙🥳
Baie dankie aan CHERONE vir die borg van ons rokkies , dit word hoogs waardeer.🥹🥹
Cruzeline Projects.👏
Baie dankie vir CHECKIN(DIFFIE) vir die borgskap elke saterdag vir die Powerades en lekkernye.🤗
Liga Kampioene.💛💙
B2B Champions , 2de jaar liga kampioene.💙💛🥹
Ons is liga wennerige mense.❤️❤️