06/09/2026
🌸 ’n Pragtige Babatee vir Marisha en Klein Leah 🌸
🩷🤍🩷
Alles was so mooi — van die blomme en kerse tot die klein besonderhede wat met soveel liefde uitgekies is. 🌷🕯️ Die perfekte atmosfeer vir ’n perfekte klein dogtertjie wat reeds so geliefd is.