07/09/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag liefste Keanro! Ag, hoe lekker was dit om hierdie spesiale dag saam met jou te vier! Jy het van begin tot einde so lekker gelag en omtrent gewys hoe mens 'n koek moet smash!
Ek hoop jy het ’n baie spesiale dag vol drukkies en bederf. Geniet jou spesiale koek-eet-dag!
Koek: Recreated Inspirations
For photoshoot info and rates please check out my website: https://littlemiraclesphotography.co.za/